| ISCOR : JUNIE KLUBKOMPETIESIE UITSLAE | |
| DATUM | 1Junie 2013 |
| DAM | Roodeplaat Dam |
| WEER | Koud in die more met n matige wind |
| Toestande | Oewer skoon, water skoon met slik teenwoordig. Dam water vlak het baie gesak. Baie gebreekte bottels langs water lyn. |
| Spesie gevang | |
| Karp Vol | 28 |
| Karp Spieel | 4 |
| Karp Gras | Geen |
| Baber | Geen |
| Moddervis | Geen |
| Kleinbek Geelvis | Geen |
| Klipbaber | Geen |
| Totale Vis | 32 |
| Totale Massa | 41.5 kg |
| Aantal hengelaars | 13 hengelaars |
| Swaarste Karp | W du Plessies 3.145 kg |
| Swaarste Baber | Geen |
| Swaarste Spieel | FD Holtzhausen 1.500 kg |
| Swaarste Graskarp | Geen |
| Swaarste Muddy | Geen |
| Swaarste sak | MJ Pieterse 8.795 kg |
| Wenners | |
| Seniors 1 ste | MJ Pieterse 8 vis 8.795 kg |
| 2 de | D Kruger 5 vis 5.965 kg |
| 3 de | R Nortje 5 vis 5.865 kg |
| Juniors 1 ste | D Goosen 2 vis 2.210 kg kg |
Wednesday, June 5, 2013
ISCOR MAANDVERSLAG - JUNIE 2013
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment