Wednesday, June 12, 2013

KENNISGEWING KARP AJV - 29 JUNIE 2013



Aangeheg die volgende dokumentasie vir u aandag:

-          Finale kennisgewing vir AJV

-          Agenda

-          Magtigings brief

-          Nominasie lys

-          Notule van AJV gehou op 30 Junie 2012

-          Keurders en Meriete Punte stelsel

-          Aanwysings na Shanguni Lodge

 

Magtigings brief van Provinsie: Laat asb voltooi en teken, bring saam na AJV om stemreg te kan uitoefen.

Vergadering begin om 09:00.

Keurings beleid en Meriete punte stelsel aangeheg vir bespreking, bestudeer  asb vooraf deeglik.

Pieter White sal die huidige meriete lys vir almal mail.

 

KARP KOMITEE:  Ons gaan asb om 08:00 ‘n komitee vergadering hou, maak asb seker julle is betyds!!

No comments:

Post a Comment