Kan
julle asseblief die volgende informasie uitstuur na al die voornemende Feeder
hengelaars rakende die klinieke wat aangebied gaan word:
·
28 Mei 2013 Kliniek by die klubhuis 1900
– 2100 – Algemene oorsig rakende gerei
o
Daar
sal gerei uitgestal word om almal in staat te stel om te sien wat hulle sal
benodig sover dit seatboxes, nette, visstokke ens.
o
Daar
sal ‘n oorsig gedoen word oor die Feeder reëls soos wat ons sal gebruik.
§
Die
algemene reëls
§
Hoek
grootes
§
Cage
grootes
o
Benodighede
vir volgende kliniek.
·
11 Junie 2013 Kliniek by die klubhuis 1900 – 2100
– Bespreking van terminale gerei / Praktiese bou van stroppe ens.
o
Bou
van stoppe - Hengelaars word versoek om gerei (lyn, hoeke, swiwels) saam te
bring.
§
Verskillende
knope vir verskillende hoek tipes
§
Wanneer
word watter tipe hoek gebruik
o
Aanwending
van feeder cages
§
Bespreking
van verskillende tipes cages
§
Waar
en wanneer word watter cage gebruik
o
Hoof
lyn vir Feeder hengel
o
Gebruik
van leaders
o
Reël
bespreking
§
Algemene
bespreking oor reëls met nadruk op die hengel kampie en algemene gerei.
·
25 Junie 2013 Kliniek by die klubhuis 1900 – 2100
o
Oorsig
rakende algemene gerei
o
Oorsig
rakende terminale gerei
o
Bespreking
vir praktiese sessies.
§ Oewers
§ Wat word verwag van die
hegelaars
Verdere
nota:
·
Hierdie is die datums vir Junie vir die klinieke.
·
In Junie sal ons datums vasmaak vir die praktiese opleiding wat gedurende Julie
sal plaasvind.· Die proewe sal vir Augustus geskeduleer word. Hengelaars sal vroegtydig weet waar en wanneer.
· Dis belangrik dat alle voorneemde Feeder hengelaars die opleidings sessies sal bywoon ten einde almal op standard te kry.
No comments:
Post a Comment