Tuesday, October 7, 2014

PISCES HENGELVERSLAG - OKTOBER 2014

DATUM 04-Oct-14
DAM Vaaldam, Kees v/d Walt
WEER Koud in die oggend met 'n sterk Ooste wind, res van die dag mooiweer met ligter wind wat gewissel het tussen Oos en Noord-Oos.
Toestande Die watervlak was redelik laag en die oewer effens modderig op plekke, maar andersins mooi skoon.
Natuurlike strukture in die water het soms tot vashaak gelei veral in vlakker water, maar was hanteerbaar.
   
Volskub Karp 48
Spieël Karp 4
Moddervis 157
Graskarp 8
Totale Weeg Vis 217
Massa 135.550kg
Aantal hengelaars 21
   
Swaarste Volskub 1.510kg (Madeleine Stoffberg)
Swaarste Spieël  (nie geweeg)
Swaarste Moddervis 1.300kg (Luan Nienaber)
Swaarste Graskarp 5.195kg (Nienies Nienaber)
   
Wenners  
Seniors Regardt Zeelie (28 vis, 18.230kg)
Meesters Kobus du Preez (22 vis, 12.190kg)
Dames Alet Strydom (13 vis, 8.655kg)
Juniors Kian Smith (4 vis, 2.325kg)
Penkoppe Luan Nienaber (4 vis, 4.750kg)

No comments:

Post a Comment