Tuesday, October 7, 2014

CENTURION HENGELVERSLAG - OKTOBER 2014

CENTURION HENGEL KLUB
 
Datum 4-5 Oktober  2014
Dam HEARTEASE : VAALDAM 
Weer Oggend temperatuur : 10 grade C en het tot Maksimum 19 grade gestyg.Sonnige weer en min tot geen wolke of mis het voorgekom.
Toestande Baie vashaakplek agv ou lyn in die water by die Klipkoppie.Satedagaand tussen 19h00 en 20h00 het die wind sterk van voor gewaai en moeilike hengeltoestand meegebring.
   
Geelvis Kleinbek 6
Modderbek 27
Karp 231
Baber 9
Graskarp 11
Totale Weeg Vis 284
Massa 329,74
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) 14 hengelaars het ingeweeg
   
Swaarste  Karp 4.140kg
Swaarste Moddervis 0.800kg
Swaarste Graskarp 3.320kg
Swaarste Geelvis 0.460kg
   
Wenners  
Seniors Gert Du Bryun
Meesters Craig Doyle
Dames Christa Van Zyl
Juniors Sean  Doyle
Penkoppe Michael Marais
   
Potgelde: Swaarste Moddervis Wenner Eugene Wernick 

No comments:

Post a Comment