Monday, September 10, 2012

PISCES VERSLAG SEPTEMBER 2012 KLUBKOMPETISIE


DATUM8-Sep-12
DAMVaaldam, Hearts Ease
WEERDit was baie mistig in die oggend tot so 10 uur. Die wind het aanvanklik matig uit Suide gewaai, maar het later gedraai en uit die Noorde gewaai.
ToestandeDie oewer was baie mooi skoon. Watervlak was laag tenspyte van reën die vorige paar dae. Die water was baie koud. Daar was geen noemenswaardige vashaak plekke nie. Geen ablusie geriewe.
  
Volskub Karp39
Spieël Karp3
Moddervis4
Graskarp12
Totale Weeg Vis58
Massa59.850kg
Aantal hengelaars24
  
Swaarste Volskub1.935kg (Dave Jordaan)
Swaarste Spieël1.335kg (Dries Coertze)
Swaarste Moddervis1.040kg (Hannes v/d Berg)
Swaarste Graskarp3.280kg (Armin Jordaan)
  
Wenners 
SeniorsHannes v/d Berg (12 vis, 9.755kg)
MeestersDries Coertze (7 vis, 6.940kg)
JuniorsArmand Jordaan (1 vis, 3.155kg)
PenkoppeArmin Jordaan (1 vis, 3.280kg)

No comments:

Post a Comment