Hi Almal
Sien die Karp wat vevang was te Premiermyn se klubwater. Dit is NIE 'n gedokterde foto nie!!!
Hi Markus
Die vis is die waarheid. Ons het n
skrywe gerig aan Mnr De Waal oor die vis. Hy is n kenner in varswater vis. Sien
asb sy komentaar oor die vis. Ons gaan nou probeer vastel of daar nog sulke vis
gevang word. Sal jou op hoogte hou.
Groete
Boet
Hallo Marius,
Dis interessant. Die karp en goudvisse
is nou verwant en kan kruis. Maar ek dink nie dis ‘n kruising nie – die
skubpatroon en bek lyk na tiepies karp. E dink daar het iets fout gegaan in sy
ontwikkeling – mutasie miskien? – wat die vinne abmormaal lank laat groei het.
Onthou die stert, dorsale en ventrale vinne is by die jong larwe een lang
vin wat later opsplit in drie.
No comments:
Post a Comment