ISCOR : JAN 2013 KLUBKOMPETIESIE UITSLAE | |
DATUM | 11-12 Januarie 2013 Deurnag kompetiesie. |
DAM | Vaaldam ,Jackie Leonard.( van lapa tot toilet) |
WEER | Reen storm breek Vrydag middag 16h00 uit ,baie hengelaars se motors staan en gly teen bult op .Reen bedaar n bietjie teen 17h00 maar toe kom wind en steeds reen tot 01h00,Wind en reen bedaar,reen hou op en almal kon toe lekker hengel.Deur dag matige wind van links. |
Toestande | Oewer skoon ,sommige plekke wel vashaak plekke ,voel meer soos klippe ,en gate op distansie 70 m diep.Maar vis speel saam. |
Spesie gevang | |
Karp Vol | 152 |
Karp Spieel | 133 |
Karp Gras | 77 |
Baber | 13 |
Moddervis | 35 |
Totale Vis | 410 |
Totale Massa | 291.169 kg |
Aantal hengelaars | 22 hengelaars 3 gaste |
Swaarste Karp | 2.99 kg |
Swaarste Baber | N Kaber 14.205 kg ( Monster) |
Swaarste Spieel | 2.81 kg |
Swaarste Graskarp | 4.76 kg |
Swaarste Muddy | 0.670 kg |
Swaarste Sak | Snr TPJ Smith : 40.710 kg |
Wenners | |
Seniors | 1 ste: R Nortje |
2 de :TPJ Smith | |
3 de: N Kaber | |
Juniors | 1 ste D Goosen |
2 de V Hatting | |
Junior/12 | 1 ste M Pieterse |
2 de D Huyser |
Tuesday, January 15, 2013
ISCOR JANUARIE 2013 HENGELVERSLAG
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment