Hier is die uitslae - ek het ongelukkig nog nie die volledige A-Span uitslae nie.
SENIOR A SPANNE
1) GAUTENG
2) GAUTENG-NOORD
SENIOR B SPANNE
1) SG - 112
2) GN - 92
3) MPU - 89
4) NOM - 88
5) GAU - 87
6) NW - 75
7) SNW - 38
SENIOR C SPANNE
1) SG - 115
2) NW - 87
3) GAU - 84
4) GN - 64
5) SNW - 57
6) MPU - 26
Wednesday, January 30, 2013
Wednesday, January 23, 2013
KARPHENGEL NATIONALE EN FEDERASIE SPANNE
SUID AFRIKAANSE OEWERHENGEL FEDERASIE
NASIONALE KARPHENGEL PROEWE , ROODEKOPPIES - JANUARIE 2013
PROTEA KARP SPAN - WERELD KARPKAMPIOENSKAPPE ---
PORTUGAL - SEPTEMBER 2013
BESTUURDER:
MP (MARK) JOSEPH SENTRAAL GAUTENG
KAPTEIN en AFRIGTER:
AS (ANDRIES) MAREE SENTRAAL NOORDWES
HULP - AFRIGTER
(NARDUS) BUYS GAUTENG NOORD
HENGELAARS:
1 GA (GILBERT) FOXCROFT NOORDWES
2 LM (LOUTJIE) LOUWIES NOORDWES
3 P (PIETER) WHITE LIMPOPO
4 DW (DEAN) PELSER LIMPOPO
5 BJ (BENNIE) CLOETE NOORDWES
6 GD (GODFREY) FRANCIS NOORDWES
RESERWES:
1 PJ (PHILIP) BURGER NOORDWES
2 A (ANDREW) LOURENS NOORDWES
SASACC Lede:
1 RG (ROBERT) KOTZE GAUTENG NOORD
2 CD (CHRISTOPHER) PELSER LIMPOPO
SUID AFRIKAANSE OEWERHENGEL FEDERASIE
NASIONALE KARPHENGEL PROEWE , ROODEKOPPIES - JANUARIE 2013 SAVOF FEDERASIE "A" KARP SPAN - 2013
BESTUURDER:
D BESTER NOORDWES
KAPTEIN/AFRIGTER:
DP (DIRK) LOURENS - SNR SENTRAAL GAUTENG
HULP - KAPTEIN/AFRIGTER:
DC (DIRK) LOURENS - JNR SENTRAAL GAUTENG
HENGELAARS:
1 ML (MARIUS) RUSCH GAUTENG NOORD
2 RG (ROBERT) KOTZE GAUTENG NOORD
3 M (MICHAEL) van der WALT LIMPOPO
4 CD (CHRISTOPHER) PELSER LIMPOPO
5 JL (JAN) SCHLEBUSCH NOORDWES
6 RF (ROEDOLF) KLOPPER NOORDWES
7 L (LEE) DELPORT NOORDWES
8 F (FERDI) DELPORT NOORDWES
SUID AFRIKAANSE OEWERHENGEL FEDERASIE
NASIONALE KARPHENGEL PROEWE , ROODEKOPPIES - JANUARIE 2013
SAVOF FEDERASIE "B" KARP SPAN - 2013
BESTUURDER:
L (LIZELLE) JANSEN VRYSTAAT
KAPTEIN:
PH (PIERRE) VISSER NOORDWES
HENGELAARS:
1 JJ (HANNES) LOUW SENTRAAL GAUTENG
2 FS (FANIE) LOUW SENTRAAL GAUTENG
3 TA (TREVOR) van der SCHYFF SENTRAAL GAUTENG
4 SJ (STEVEN) MIOCH SENTRAAL GAUTENG
5 O (OWEN) WESSELS SENTRAAL GAUTENG
6 WJ (WJ) WESSELS SENTRAAL GAUTENG
7 JH (JOHAN) van ZYL NOORDWES
8 N (NICO) OOSTHUIZEN NOORDWES
Tuesday, January 22, 2013
POLISIE HENGELVERSLAG JANUARIE 2013
Datum:05-01-2013
Dam
:Hartebeespoortdam
Oewer :De Rust
Aantal hengelaars:Seniors-11
Juniors-1
Penkoppe-2
Aantal vis gevang :18Vis
Aantal gewig.
:22.1Kg
Met die bywoning van die kompetisie
het ons n nuwe klub record toegeken
aan Duncan Wilkens (penkop) met n
volskub karp van 3.005KG Monday, January 21, 2013
PREMIERMYN HENGELVERSLAG JANUARIE 2013
DATUM
|
05-06 January 2013
|
DAM
|
Trichardsfontein-Sasol
|
WEER
|
Bewolk met ligte reen,Sondag lekker warm.
|
Toestande
|
Min tot baie watergras afhangende van die oewer.
|
|
|
Karp Vol
|
370
|
Karp Spieel
|
10
|
Karp Gras
|
Geen
|
Baber
|
1
|
Moddervis
|
Geen
|
Geelvis
|
Geen
|
Totale Vis
|
381 Vis
|
Massa
|
216,970 Kg
|
Aantal hengelaars
|
28
|
Swaarste Karp
|
R. van Rooyen ( Junior) -
2,550 Kg
|
Swaarste Baber
|
L.A.R du plessis(Penkop) - 0,810 kg
|
Swaarste Spieel
|
Geen
|
Swaarste Graskarp
|
Geen
|
Swaarste Muddy
|
Geen
|
|
|
Wenners
|
|
Seniors
|
Boet Thomas - 77 vis ; 34,260 kg=1112,60 Punte
|
Dames
|
Linda Havenga - 21 vis ; 9,870 kg =178,70 Punte
|
Juniors
|
Andre Venter - 7 vis ; 4,050 kg
= 110,5 Punte
|
Penkoppe
|
Louis Du Plessis - 8 vis ; 8,200 Kg =115,65 Punte
|
Voorskools
|
Geen
|
PREMIERMYN NUWE KOMITEE
Baie geluk aan al die Komitee lede van Premiermyn. Hoop dit gaan 'n goeie 2013 vir die klub wees.
Skaal
beampte J Doubell 0726722737 Johando@petradiamonds.com
Voorsitter W Thomas 082 8543672 BoetT@petradiamonds.com
Onder
voorsitter G Thomas 082 8782514 willgthomas@hotmail.com
Sekretaris E
Grobler 0836519924 erhardg@petradiamonds.com
Tesourier D van Staden 082 3218924 DouwVS@petradiamonds.com
Klub Kaptein W Nel 0716841505 willie@ukwazi.com
Rekords Beampte L du Plessis 0761885480 LouisD@petradiamonds.com
Sunday, January 20, 2013
DAMES GEHEEL TVL KAMPIOENSKAPPE
Wel gedaan aan ons Gauteng-Noord dames met hulle prestasies tydens die Geheel TVL kampioenskappe wat by Biermans - Vaaldam gehou was.
B-AFDELING
1) SG 30
2) GN 27
3) GAU 23
A-AFDELING
1) GAU 93
2) GN 89
3) SG 88
4) MPU 81
5) NW 61
6) SNW 44
Groete
B-AFDELING
1) SG 30
2) GN 27
3) GAU 23
A-AFDELING
1) GAU 93
2) GN 89
3) SG 88
4) MPU 81
5) NW 61
6) SNW 44
Groete
Tuesday, January 15, 2013
PISCES JANUARIE 2013 HENGELVERSLAG
DATUM | 12-Jan-13 |
DAM | Hartebeespoortdam, De Rust |
WEER | Gedeeltlik bewolk en windstil in die oggend. Die res van die dag was dit mooiweer en warm, die wind het uit 'n Noord-westelike rigting begin waai en sterker geword teen die middag se kant. |
Toestande | Die oewer was relatief skoon op meeste plekke. Behalwe vir bietjie groen alge was die water redelik skoon. Daar was net enkele hiasinte op die water, maar het net soms bietjie gepla wanneer die wind gewaai het. |
Volskub Karp | 14 |
Spieël Karp | 1 |
Baber | 1 |
Kurper | 1 |
Swartbaars | 3 |
Totale Weeg Vis | 20 |
Massa | 21.625kg |
Aantal hengelaars | 45 |
Swaarste Volskub | 1.930kg (Nico Francis) |
Swaarste Spieël | 1.005kg (Hannes v/d Berg) |
Swaarste Baber | 2.045kg (Dries Coertze) |
Swaarste Kurper | 0.245kg (Koot Smit) |
Swaarste Swartbaars | 0.355kg (Hannes v/d Berg) |
Wenners | |
Seniors | Hannes v/d Berg (6 vis, 5.415kg) |
Meesters | Dries Coertze (2 vis, 3.070kg) |
Dames | Chantelle van Zyl (1 vis, 0.340kg) |
Juniors | Ruben Grundlingh (2 vis, 2.355kg) |
Penkoppe | Luan Nienaber (2 vis, 2.220kg) |
ISCOR JANUARIE 2013 HENGELVERSLAG
ISCOR : JAN 2013 KLUBKOMPETIESIE UITSLAE | |
DATUM | 11-12 Januarie 2013 Deurnag kompetiesie. |
DAM | Vaaldam ,Jackie Leonard.( van lapa tot toilet) |
WEER | Reen storm breek Vrydag middag 16h00 uit ,baie hengelaars se motors staan en gly teen bult op .Reen bedaar n bietjie teen 17h00 maar toe kom wind en steeds reen tot 01h00,Wind en reen bedaar,reen hou op en almal kon toe lekker hengel.Deur dag matige wind van links. |
Toestande | Oewer skoon ,sommige plekke wel vashaak plekke ,voel meer soos klippe ,en gate op distansie 70 m diep.Maar vis speel saam. |
Spesie gevang | |
Karp Vol | 152 |
Karp Spieel | 133 |
Karp Gras | 77 |
Baber | 13 |
Moddervis | 35 |
Totale Vis | 410 |
Totale Massa | 291.169 kg |
Aantal hengelaars | 22 hengelaars 3 gaste |
Swaarste Karp | 2.99 kg |
Swaarste Baber | N Kaber 14.205 kg ( Monster) |
Swaarste Spieel | 2.81 kg |
Swaarste Graskarp | 4.76 kg |
Swaarste Muddy | 0.670 kg |
Swaarste Sak | Snr TPJ Smith : 40.710 kg |
Wenners | |
Seniors | 1 ste: R Nortje |
2 de :TPJ Smith | |
3 de: N Kaber | |
Juniors | 1 ste D Goosen |
2 de V Hatting | |
Junior/12 | 1 ste M Pieterse |
2 de D Huyser |
Monday, January 14, 2013
SAVOF MATCH HENGELSPANNE
Die SAVOF
Bestuur,
Provinsiale
Voorsitters,
Hengelaars.
Nasionale Match Spanne
2013.
Dit is
vir my ’n groot voorreg om die volgende spanne soos goedgekeur, amptelik bekend
te maak. Vakante afrigtersposisies sal eersdaags gevul word.
Dames
Protea Span
|
|||
Posisie
|
Provinsie
|
Van
|
Naam
|
Bestuurder
|
GHU
|
Rossouw
|
Elaine
|
Afrigter
|
Vakant
|
||
Hulp
Afrigter
|
Vakant
|
||
Hengelaars
|
SG
|
Lubbe
|
Annetjie
|
|
SG
|
De
Villiers
|
Elise
|
|
VS
|
Kleynhans
|
Elsa
|
|
MPU
|
Liebenberg
|
Adele
|
|
GHU
|
De
Klerk
|
Annelien
|
Reserwe
|
GN
|
Coetzer
|
Tharina
|
Snr
SAVOF A Binnelands
|
|||
Posisie
|
Provinsie
|
Van
|
Naam
|
Bestuurder
|
KZN
|
Bezuidenhout
|
Teus
|
Afrigter
|
GN
|
van
den Berg
|
Marthinus
|
Hengelaars
|
VS
|
Venter
|
Thys
|
|
GN
|
Marx
|
Johan
|
|
GN
|
Francis
|
Eddie
|
|
GN
|
Potgieter
|
Andre
|
|
GHU
|
Clark
|
Trompie
|
Reserwe
|
GN
|
Potgieter
|
Wessel
|
Snr
SAVOF B Binnelands
|
|||
Posisie
|
Provinsie
|
Van
|
Naam
|
Bestuurder
|
GN
|
Venter
|
Martin
|
Afrigter
|
Vakant
|
||
Hengelaars
|
MPU
|
Spencer
|
Andrew
|
|
VS
|
Kleynhans
|
Charles
|
|
SG
|
Lubbe
|
Werner
|
|
VS
|
Venter
|
Steve
|
|
VS
|
Byleveld
|
Willem
|
Reserwe
|
VS
|
Harmse
|
Barry
|
Match
groete,
Johan
Marx
Sameroeper SAVOF Match Faset.
Subscribe to:
Posts (Atom)