Tuesday, March 26, 2013

KORREKTIEWE DIENSTE PRESTASIE

Wel gedaan aan Korrektiewe Dienzste met hulle fenominale prestasie.  Dit is 'n groot prestasie en eer!!!


Korrektiewe Diense het op 19 Maart hulle Gauteng Streek Sport Toekenings funksie gehad. Waar alle Sport soorte en helde vereer word. Baviaanspoort Hengel klub was een van 10 genomineerders in die kategorie "GAUTENG SPORT KODE VAN DIE JAAR" . Ek is trots om te kan sĂȘ dat Baviaanspoort Hengel Klub het algeheel tweede gekom 'n prestasie om TROTS oor te voel

Riaan Lerm
Voorsiter Baviaanspoort Korrektiewe Hengel Klub
 

FEEDER ANGLING


 Hi Almal

Indien daar enige iemand is wat belangstel aan die Feeder Angling kontak vir Pat vd Merwe.

cvande46@ford.com
 

·         Opleiding sessie

·         Oefening

·         Proewe

·         Span aankondiging by kleure aand

·         Span oefening

·         Feeder SA’s


KARP GN spanne vir die SA's

Baie sterkte aan ons KARP spanne wat aan die komende SA's gaan deelneem.  Baie sterkte aan julle en hou GN se naam hoog.  Bring GOUD huis toe!!

A-SPAN
MARUIS RUSCH
ROBERT KOTZE
WILLIE RICHARDS
DANNY PRETORUIS
ROBERT HURN
CAREL SCHOEMAN

LOPERS
JOHAN WILSON
SAREL BOSHOFF
ANDY HAMMOND

B-SPAN
BOET GRABIE
LIEB GRABIE
BAREND BOOYSE
TIM BROWN
CHRIS ROBBERTS
JACQUES FOURIE

LOPERS
PIETER ESPACH
IG CORDIER
JOHAN LOTRIET

MATCH GN spanne vir die SA's

Hi Almal

Baie sterkte aan ons Match Spanne wat aan die SA kampioenskappe gaan deelneem.  Hoop julle het 'n great SA's en hou Gauteng-Noord se naam hoog.  Bring die GOUD huis toe!!!

NAAM VOOR SA NR
Mans A: Johan Marx J 004826
Marthinus v/d Berg MM 014419
Maurits Kriel M 006013
Manie Kriel HJ 002564
Afrigter Neville Foord NJ 0100587
Mans B: Eddie Francis E 011625
Andre Potgieter JA 013489
Martin Venter M 015794
Fanie v/d Schyff SP 009516
Dames: Tharina Coetzer T 004303
Sanet Potgieter SA 014390
Adele Liebenberg  (Mpu) A 03995
Afrigter Andre Scheepers JA 04000
Juniors: Wessel Potgieter W 013491
Kevin Lerm K 015608
Peet v/d Schyff PJ 012413
Afrigter Riaan Lerm R 015609

Monday, March 25, 2013

WEERMAG HENGELVERSLAG MAART 2013

WEERMAG HENGEL UITSLAE MAART 2013
DATUM:  2013-03-02 (Dag Kompetisie)
OEVER:  Jacky Leonard
MEESTERS 9 SPESIES
SENIORS 11
DAMES 3 KARP 271
JUNIORS 2 MUDDY 39
PENKOPPE 4 GRASKARP 40
HENGELLAARS 29 BABER 6
K/BABER 0
G/VIS 0
MOGGEL 0
SPESIE NAAM GEWIG KURPER 0
Totaal 356
S/KARP I.J. GRUNDLINGH 1.280KG Totaal Gewig 241.510KG
MUDDY  C.A.J. VAN ASWEGEN 0.600gram
BABER R. RAUBENHEIMER 12.745KG
G/KARP J.P. OLIVIER 3.810KG
C/KARP G. NIENABER 3.285KG
MEESTERS VIS GEWIG
1STE J. TAUTE 30 12.950
2DE W.J. WESSELS 22 16.030
3DE J.S. LABUSCHAGNE 21 14.080
SENIORS  VIS GEWIG
1STE I.J. GRUNDLINGH 30 26.755
2DE P.W. HATTINGH 25 12.300
3DE G. NIENABER 8 17.655
DAMES VIS GEWIG
1STE A.J. PIETERS 28 16.600
2DE C.M. LABUSCHAGNE 13 12.165
3DE S. NIENABER 16 5.865
JUNIORS VIS GEWIG
1STE I. DU TOIT 4 4.805
2DE D. HEATH 2 1.100
3DE GEEN
PENKOPPE VIS GEWIG
1STE T. ERASMUS 5 2.145
2DE T. CLARK 5 1.650
3DE N.G. VAN DEN BERG 3 1.200





Friday, March 22, 2013

MUNT - MAART HENGELVERSLAG 2013


DATUM 01-03 Maart 2013
DAM Bronkies Natuurbewaring
WEER N.A
   
  Dag Kompetisie
   
Karp 32
Totale Vis 32
Massa 44.256
Aantal hengelaars 5
   
  SWAARSTE SPESIES
SENIORS  
Karp R Geyer 4.075
WENNERS
Seniors  D Janneke 24 Vis 32.305 KG 
Juniors  Z Janneke 3 Vis 3.906 KG

PISCES - MAART HENGELVERSLAG 2013


Karp Vol 86
Karp Spieel 1
Karp Gras 0
Baber 2
Moddervis 0
Kurper 1
Totale Vis 90
Massa 190.485kg
Aantal hengelaars 28
Swaarste Karp 4.56kg
Swaarste Baber 6.78kg
Swaarste Spieel 1.965kg
Swaarste Kurper 0.175
   
Wenners  
Meesters Dries Coertze
Seniors Hannes Van den Berg
Dames Debbie Wilson
Juniors Ruben Grundlingh
Penkoppe Luan Nienaber