Tuesday, March 26, 2013

KORREKTIEWE DIENSTE PRESTASIE

Wel gedaan aan Korrektiewe Dienzste met hulle fenominale prestasie.  Dit is 'n groot prestasie en eer!!!


Korrektiewe Diense het op 19 Maart hulle Gauteng Streek Sport Toekenings funksie gehad. Waar alle Sport soorte en helde vereer word. Baviaanspoort Hengel klub was een van 10 genomineerders in die kategorie "GAUTENG SPORT KODE VAN DIE JAAR" . Ek is trots om te kan sê dat Baviaanspoort Hengel Klub het algeheel tweede gekom 'n prestasie om TROTS oor te voel

Riaan Lerm
Voorsiter Baviaanspoort Korrektiewe Hengel Klub
 

No comments:

Post a Comment