| CENTURION HENGEL KLUB |
|
|
| Datum | 7-8 FEBRUARIE 2015 | |
| Dam | TRICHARDTSDAM | |
| Weer | Temperatuur matig in die oggend maar baie warm in namiddag.Sterk wind het voorgekom vroegaand maar het gaan le.Mis het voorgekom Sondagoggend. | |
| Toestande | Die oewer is baie modderig agv van die dalende watervlak.Vissiekte wat voorkom :Epizootic ulceritic syndrome ( EUS); Olaf Weyl 2012,sien hieronder. | |
| Geelvis Kleinbek | 0 | |
| Modderbek | 13 | |
| Karp | 437 | |
| Baber | 37 | |
| Graskarp | 0 | |
| Totale Weeg Vis | 487 | |
| Massa | 353,93 | |
| Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) | 27 hengelaars in totaal en almal het ingeweeg | |
| Swaarste Karp | 4,12 | |
| Swaarste Moddervis | 0,600 | |
| Swaarste Graskarp | 0,000 | |
| Swaarste Geelvis | 0,000 | |
| Wenners | ||
| Seniors | E Wernick | |
| Meesters | L J V Vuuren | |
| Dames | C Eksteen | |
| Juniors | Jay-dee Meyer | |
| Penkoppe | Lourens Swanepoel | |
| Potgelde: Swaarste Modddervis | R600.00 ; wenner E Wernick |
Monday, February 16, 2015
CENTURION HENGELVERSLAG - FEBRUARIE 2015
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment