| DATUM | 4 Maart |
| DAM | Vaaldam Jackie Leonard |
| WEER | Ligte wind en warm |
| Toestande | Oewer skoon,vroeg oggend wit skuim teen oewer ,met golwe. |
| Spesie gevang | |
| Karp Vol | 12 |
| Karp Spieel | 4 |
| Karp Gras | 17 |
| Baber | 9 |
| Moddervis | 273 |
| Geelvis | |
| Klipbaber | |
| Totale Vis | 314 |
| Totale Massa | 144.08 kg |
| Aantal hengelaars | 25 |
| Swaarste Karp | 2.235 kg |
| Swaarste Baber | 1.040 kg |
| Swaarste Spieel | 2.255 kg |
| Swaarste Graskarp | 3.000 kg |
| Swaarste Muddy | .930 kg |
| Swaarste Klipbaber | |
| Wenners | |
| Seniors | G de Bruin |
| Dames | R Vorster |
| Juniors | |
| Junior/12 | |
| Voorskools |
Wednesday, March 7, 2012
ISCOR KLUBKOMPETISE - MAART 2012
Tuesday, March 6, 2012
PISCES MAART KLUBKOMPETISIE
| DATUM | 3-Mar-12 |
| DAM | Trichardt, Teksa |
| WEER | Koelerig in die oggend. Heeldag sonnig met 'n konstante wind uit die Suid-Ooste |
| Toestande | Watervlak het heelwat gesak, die oewer is plek-plek effens modderig. Die gras bo die normale oewerlyn is redelik lank. Behalwe vir enkele lyne in die water was daar nie te veel probleme met vashaak nie. |
| Volskub Karp | 131 |
| Spieël Karp | 9 |
| Baber | 1 |
| Moddervis | 1 |
| Geelvis | 1 |
| Klipbaber | 4 |
| Totale Weeg Vis | 143 |
| Massa | 63.590kg |
| Aantal hengelaars | 23 |
| Swaarste Volskub | 1.825kg (Nico Francis) |
| Swaarste Spieël | 0.855kg (Hennie van Zyl) |
| Swaarste Baber | 0.185kg (Koot Smit) |
| Swaarste Muddy | 0.615kg (Nico Francis) |
| Swaarste Geelvis | 0.815kg (Lambert Francis) |
| Swaarste Klipbaber | 0.055kg (Koot Smit) |
| Wenners | |
| Seniors | Hennie van Zyl (14 vis, 6.445kg) |
| Meesters | Kobus du Preez (23 vis, 9.220kg) |
| Dames | Belinda Jacobs (4 vis, 1.310kg) |
| Juniors | Ruben Grundlingh (3 vis, 1.000kg) |
Sunday, March 4, 2012
Monday, February 27, 2012
GN SENIOR LIGA
Dag Almal
Hier is die uitslae vir Dag 3 en dan die finale uitslae oor die 3 dae.
Premier A net vir dag 3
1. Munt A 133
2. Centurion A 117
3. Koedoe A 70 (15 vis)
4. Weermag A 70 (12 vis)
5. Impala A 65
6. Pretoria Polisie A 64
7. Iscor A 50
Oor die 3 Ligas
1. Munt A 381
2. Centurion A 315
3. Koedoe A 281
4. Weermag A 249
5. Impala A 170
6. Iscor A 141
7. Pretoria Polisie A 134 (2 x nie Beampte gehad nie.)
President A 3de been
1. Pisces A 55
2. Korrektief A 51
3. Premiermyn A 50
4. Pras A 48
Oor die 3 Ligas
1. Pisces A 153
2. Premiermyn A 151
3. Pras A 121 (93 vis)
4. Korrektief A 121 (89 vis)
Premier B 3de liga
1. Koedoe B 72
2. Centurion B 71
3. Munt B 69
4. Pisces B 55
5. Iscor B 51
6. Weermag b 36
Oor 3 ligas
1. Munt B 258
2. Koedoe B 239
3. Centurion B 222
4. Pisces B 165
5. Weermag B 132
6. Iscor B 61 (3x nie Beampte gehad nie)
Premier C 3de liga
1. Koedoe C 33
2. Koedoe D 28
3. Munt C 21
Oor 3 ligas
1. Koedoe C 87
2. Munt C 59
3. Koedoe D 53
Monday, February 20, 2012
GAUTENG NOORD DAMES SA WENNERS
Hi Almal,
Hier is 'n paar fotos wat ek kom opspoor.
Hier is 'n paar fotos wat ek kom opspoor.
Y VD WALT - 2DE VITOR LUDORUM
E STRYDOM - 3DE VICTOR LUDORUM
GAUTENG NOORD DAMES WENNERS
GAUTENG NOORD ROCK!!
MPUMULANGA - 2DE
VRYSTAAT - 3DE
Thursday, February 16, 2012
JUNIOR B SPAN LOOTJIE TREKKING
Hi Almal,
Die lootjie trekking vir die Junior B-Span het gisteraand om 19H00 by die GN Klubhuis plaasgevind.
Hier is die wenners vir die lootjie trekking :
1) Patty Swanepoel – Kaartjie No. 0117
2) Lenie Rusch – Kaartjie No. 0350
3) Helena Janse v Rensburg – Kaartjie No. 0219
Baie geluk aan al die wennners.
Groete
Markus
1ste
2de
3de
DAMES SA'S FINALE UITSLAE
More Almal,
Hier is die finale uitslae van ons Dames SA’s. Wel gedaan aan GN se dames wat die kampioenskappe gewen het in die A en B Afdeling. Dit is sowaar ‘n voortreflike prestasie, en ek glo ook die eerste in GN se geskiedenis dat ons Dames A en B spanne die SA’s saam wen.
Ons is baie trots op ons Dames. Sterkte aan al ons Dames wat genomineer het om die SA proewe by te woon.
Ook spesiale gelukwensing aan die volgende Dames by die A-Span :
1) Yvonne vd Walt – 2de Victor Ludorum
2) Elmari Strydom – 3de Victor Ludorum.
Dames B-Span
1) Alta Pieters - Victor Ludorum
2) Rika Vorster - 3de Victor Ludorum
2012 DAMES NASIONALE KAMPIOENSKAP UITSLAE (DAG 1-3)
| VIS | MASSA | PUNTE | |||
| DAMES PREMIER A | |||||
| GAUTENG NOORD | 1253 | 858.025 | 331 | ||
| MPUMALANGA | 943 | 730.395 | 258 | ||
| VRYSTAAT | 959 | 620.850 | 223 | ||
| GAUTENG | 967 | 552.020 | 221 | ||
| SENTRAAL GAUTENG | 882 | 554.640 | 202 | ||
| SENTRAAL NOORDWES | 864 | 391.675 | 169 | ||
| Totaal | 4134 | 2549.850 | |||
| DAMES PREMIER B | |||||
| GAUTENG NOORD | 657 | 315.040 | 142 | ||
| SENTRAAL GAUTENG | 470 | 275.815 | 100 | ||
| GAUTENG | 453 | 243.460 | 96 | ||
| VRYSTAAT | 481 | 245.805 | 94 | ||
| Totaal | 2061 | 1080.120 | |||
| DAMES PRESIDENT A | |||||
| NOORDOOS MPUMALANGA | 748 | 578.728 | 185 | ||
| LIMPOPO | 644 | 299.287 | 158 | ||
| WP | 460 | 260.229 | 129 | ||
| NW | 479 | 285.320 | 117 | ||
| KZN | 332 | 170.302 | 47 | ||
| Totaal | 2663 | 1593.866 | |||
Subscribe to:
Posts (Atom)














