Thursday, February 16, 2012

JUNIOR B SPAN LOOTJIE TREKKING

Hi Almal,

Die lootjie trekking vir die Junior B-Span het gisteraand om 19H00 by die GN Klubhuis plaasgevind.

Hier is die wenners vir die lootjie trekking :

1)      Patty Swanepoel – Kaartjie No. 0117
2)      Lenie Rusch – Kaartjie No. 0350
3)      Helena Janse v Rensburg – Kaartjie No. 0219

Baie geluk aan al die wennners.

Groete

Markus

1ste

2de

3de

No comments:

Post a Comment