Thursday, February 16, 2012

DAMES SA'S FINALE UITSLAE

More Almal,

Hier is die finale uitslae van ons Dames SA’s.  Wel gedaan aan GN se dames wat die kampioenskappe gewen het in die A en B Afdeling.  Dit is sowaar ‘n voortreflike prestasie, en ek glo ook die eerste in GN se geskiedenis dat ons Dames A en B spanne die SA’s saam wen.

Ons is baie trots op ons Dames.  Sterkte aan al ons Dames wat genomineer het om die SA proewe by te woon.

Ook spesiale gelukwensing aan die volgende Dames by die A-Span :

1)      Yvonne vd Walt – 2de Victor Ludorum
2)      Elmari Strydom – 3de Victor Ludorum.

Dames B-Span

1)      Alta Pieters - Victor Ludorum
2)      Rika Vorster - 3de Victor Ludorum


2012 DAMES NASIONALE KAMPIOENSKAP UITSLAE (DAG 1-3) 

VIS MASSA PUNTE
DAMES PREMIER A
GAUTENG NOORD 1253 858.025 331
MPUMALANGA 943 730.395 258
VRYSTAAT 959 620.850 223
GAUTENG 967 552.020 221
SENTRAAL GAUTENG 882 554.640 202
SENTRAAL NOORDWES 864 391.675 169
Totaal 4134 2549.850
DAMES PREMIER B
GAUTENG NOORD 657 315.040 142
SENTRAAL GAUTENG 470 275.815 100
GAUTENG 453 243.460 96
VRYSTAAT 481 245.805 94
Totaal 2061 1080.120
DAMES PRESIDENT A
NOORDOOS MPUMALANGA 748 578.728 185
LIMPOPO 644 299.287 158
WP 460 260.229 129
NW 479 285.320 117
KZN 332 170.302 47
Totaal 2663 1593.866

No comments:

Post a Comment