Tuesday, March 18, 2014

SENIOR SA KAMPIOENSKAPPE - TOP 3 B AFDELING

Wel gedaan aan al ons Gauteng-Noord spanne wat deelgeneem het.

A-SPAN - 2DE
B-SPAN - 1STE
C-SPAN - 4DE

Dan ook geluk aan al die Gauteng-Noord hengelaars wat uitgenooi is na die SA Proewe toe.

Graag wil ek 'n spesiale gelukwensing uitstuur aan die volgende 3 lede by die B-Span.  Dit is voorwaar 'n prestasie om die Top 3 hengelaars uit Gauteng-Noord te he.

1) Donald McDonald - 1ste Algeheel
2) Carel Schoeman - 2de Algeheel
3) Marius Rusch - 3de Algeheel

Baie geluk manne!!!!

No comments:

Post a Comment