Sunday, March 30, 2014

PISCES HENGELVERSLAG MAART 2014

Pisces Hengelklub
 
DATUM 1-Mar-14
DAM Soetvelde
Weer Dit was 'n heerlike oggend met basies geen wind vroegoggend nie. Later die oggend het die wind bietjie opgekom en die wolke het saamgetrek. Teen 14:00 het die reën hard begin val en die inweeg het ook gedurende die reën plaasgevind.
Toestande Die oewer was mooi skoon en meeste hengelaars het kort gras op die oewer gehad. Die oewer en water was wel mooi skoon sonder enige rommel. Daar was nie eintlik enige vashaak plekke gewees nie. 
   
Volskub Karp 128
Spieël Karp 11
Baber 2
Moddervis 0
Geelvis 0
Graskarp 0
Totale Weeg Vis 141
Massa 162.19
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) 44
   
Swaarste Volskub Karp 4.330 kg (Johan Lotriet)
Swaarste Spieël Karp 4.200 kg (Sakkie Nel)
Swaarste Baber 7.675 kg (Nienies Nienaber)
   
Wenners  
Seniors Sakkie Nel (7 vis, 25.600 kg)
Meesters Kobus du Preez (9 vis, 8.330 kg)
Dames Karen Lotriet (2 vis, 8.270 kg)
Juniors Armand Jordaan (2 vis, 4.130 kg)
Penkoppe Armin Jordaan (7 vis, 9.595 kg)

1 comment:

  1. Moenie die honderde klein vissies vergeet wat nie geweeg het nie.... ^_^

    ReplyDelete