Tuesday, January 15, 2013

PISCES JANUARIE 2013 HENGELVERSLAG


DATUM 12-Jan-13
DAM Hartebeespoortdam, De Rust
WEER Gedeeltlik bewolk en windstil in die oggend. Die res van die dag was dit mooiweer en warm, die wind het uit 'n Noord-westelike rigting begin waai en sterker geword teen die middag se kant.
Toestande Die oewer was relatief skoon op meeste plekke. Behalwe vir bietjie groen alge was die water redelik skoon. Daar was net enkele hiasinte op die water, maar het net soms bietjie gepla wanneer die wind gewaai het.
   
Volskub Karp 14
Spieël Karp 1
Baber 1
Kurper 1
Swartbaars 3
Totale Weeg Vis 20
Massa 21.625kg
Aantal hengelaars 45
   
Swaarste Volskub 1.930kg (Nico Francis)
Swaarste Spieël 1.005kg (Hannes v/d Berg)
Swaarste Baber 2.045kg (Dries Coertze)
Swaarste Kurper 0.245kg (Koot Smit)
Swaarste Swartbaars 0.355kg (Hannes v/d Berg)
   
Wenners  
Seniors Hannes v/d Berg (6 vis, 5.415kg)
Meesters Dries Coertze (2 vis, 3.070kg)
Dames Chantelle van Zyl (1 vis, 0.340kg)
Juniors Ruben Grundlingh (2 vis, 2.355kg)
Penkoppe Luan Nienaber (2 vis, 2.220kg)

No comments:

Post a Comment