Monday, January 14, 2013

PISCES DESEMBER 2012 HENGELVERSLAG


DATUM 1-Dec-12
DAM Vaaldam, Ardenza
WEER Redelik koel, bewolk en winderig met heelwat reën wat uitgesak het. Die wind was met tye baie sterk.
Toestande Die oewer was lanklaas gebruik en was relatief skoon behalwe vir baie leë botteltjies, ou lyne en plastiek wat op die oewer gelê het. Het geen las gehad van enige vashaak plekke nie.
   
Volskub Karp 139
Baber 10
Moddervis 73
Graskarp 20
Totale Weeg Vis 242
Massa 148.420kg
Aantal hengelaars 18
   
Swaarste Volskub 5.440kg (Sakkie Nel)
Swaarste Baber 0.675kg (S Terry)
Swaarste Moddervis 0.900kg (Dries Millard)
Swaarste Graskarp 2.800kg (Michael Nel)
   
Wenners  
Seniors Nico Francis (34 vis, 17.620kg)
Meesters Nienies Nienaber (24 vis, 16.940kg)
Dames Madeleine Stoffberg (14 vis, 7.425kg)
Juniors Michael Nel (21 vis, 13.570kg)
Penkoppe Luan Nienaber (9 vis, 3.150kg)

No comments:

Post a Comment