Sunday, January 20, 2013

DAMES GEHEEL TVL KAMPIOENSKAPPE

Wel gedaan aan ons Gauteng-Noord dames met hulle prestasies tydens die Geheel TVL kampioenskappe wat by Biermans - Vaaldam gehou was.

B-AFDELING
1) SG  30
2) GN 27
3) GAU  23

A-AFDELING
1) GAU 93
2) GN  89
3) SG  88
4) MPU  81
5) NW  61
6) SNW  44


Groete

No comments:

Post a Comment