Wednesday, August 15, 2012

PISCES AUGUSTUS KLUBKOMPETISIE UITSLAE


DATUM4-Aug-12
DAMFlag Boshielo
WEERBaie koud in die oggend, heeldag sonskyn.
ToestandeDie oewer was mooi skoon, water het heelwat gesak. Die water was mooi skoon, hier en daar het die manne vasgesit en stroppe verloor maar oor die algemeen het die visse goed uitgekom sonder vashaak plek.
  
Karp Vol11
Karp Silwer (Sjinees)26
Totale Vis37
Massa47.975kg
Aantal hengelaars30
Swaarste Karp3.745kg (Danie Oosthuizen)
Swaarste Silwer Karp1.185kg (Danie Oosthuizen)
  
Wenners 
SeniorsNico Louw (5 vis, 10.360kg)
MeestersSmartryk Terry (3 vis, 3.445kg)
DamesDebbie Wilson (1 vis, 2.700kg)
JuniorsRuben Grundlingh (2 vis, 2.240kg)
PenkoppeSascia Lotriet (1 vis, 1.000kg)

No comments:

Post a Comment