Monday, August 6, 2012

IMPALA HENGELDAG 24/25 AUGUSTUS BRONKIES

 
Hengel kompetisie Vir een en almal
Aangebied deur Impala Hengelklub vir die 11de Jaar GROOT PRYSE
Swaarste Karp R5,000 2de Swaarste Karp R2,500
3de Swaarste Karp
R1,000 Swaarste Swart Baar R1,500

WAAR Bronkies
WANNEER (Bronkhorstspruit dam) 24 tot 25 Augustus 2012

Hekke open:
Vrydag om 6vm I Lyne in: Vrydag 18:00 Inweeg: Saterdag 15:30 I Lyne uit: Saterdag 15:00

Inskrywings fooi
: R200 per Hengelaar R50 per nie - hengelaar Ingesluit vir Hengelaars •Kampfooi
•Driepoot staander met viskas trekking
(Geskenk deur PPA) •Cooler Box vir vis naaste aan 1,25Kg
•Virgin Active een besoek geskenkbewys ter waarde van R150


Ingesluit vir Nie-Hengelaars •Kampfooi
•Driepoot staander met viskas trekking
(Geskenk deur PPA) •Virgin Active een besoek geskenkbewys ter waarde van R150

Kampfooi vanaf Vrydag tot Saterdag na die kompetisie / prysuitdeling Die gebruik van kragpunte kan deur die oord addisioneel verhaal word Daar is baie "lucky draws" vir almal! Onthou: Lucky draws ook vir die nie-hengelaars

Kontak Persone
Jurie van Staden 082 491 7730 Chris van Staden 079 588 1069
Hentus Espach 083 407 1262 Wessel Bouwer 072 299 3593
Deon Conradie 082 448 8380

No comments:

Post a Comment