Pisces
Hengelklub |
|
Datum |
02-Aug-14 |
Dam |
Hartbeespoortdam
(Eagle Waters) |
Weer |
Dit
was 'n heerlike warm sonskyns wintersdag met byna geen wind reg deur die
dag. |
Toestande |
Die
oewer was teleurstellend veil en die instandhouding en skoonmaak daarvan laat
veel te wense. Daar is Groot boom stompe wat oral om die oewer le en die
rommel le al langs die oewer. Die dam
was wel lekker vol. Daar was ook baie vashaak plekke en meeste hengelaars het
baie lyn verloor as gevolg hiervan. |
|
|
Volskub Karp |
8 |
Spieël Karp |
0 |
Baber |
0 |
Moddervis |
0 |
Geelvis |
0 |
Klip Baber |
0 |
Totale Weeg
Vis |
8 |
Massa |
16.235 kg |
Aantal
hengelaars (besoekers ingesluit) |
38 |
|
|
Swaarste
Volskub Karp |
6.875 kg (Coen
Zeelie) |
Swaarste
Spieël Karp |
Geen |
Swaarste
Moddervis |
Geen |
Swaarste Klip
Baber |
Geen |
|
|
Wenners |
|
Seniors |
Terrence Cremen (1
vis, 1.815 kg) |
Meesters |
Coen Zeelie (1 vis,
6.875 kg) |
Dames |
Madeleine Stofberg (1
vis, 0.360 kg) |
Juniors |
Geen |
Penkoppe |
Geen |
|
|
Potgelde:
Swaarste Karp |
Coen Zeelie (6.875
kg) |
No comments:
Post a Comment