CENTURION HENGEL KLUB |
|
|
Datum | 2 AUGUSTUS 2014 | |
Dam | STEYNS : VAALDAM | |
Weer | Oggend temperatuur : 6 grade C en het tot Maksimum 19 grade gestyg.Matige wind van 6km/h het gewaai tussen 10h00 en 12h00.Geen wolke of mis het voorgekom. | |
Toestande | Baie vashaakplek agv ou lyn in die water.Dit het meegebring dat baie vis verloor is en hengelaars het baie stoppe verloor.Die oewer is baie modderig agv van die dalende watervlak. | |
Geelvis Kleinbek | 3 | |
Modderbek | 28 | |
Karp | 17 | |
Baber | 0 | |
Graskarp | 5 | |
Totale Weeg Vis | 53 | |
Massa | 39.300kg | |
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) | 45 hengelaars in totaal - slegs 22 het ingeweeg | |
Swaarste Karp | 1.140kg | |
Swaarste Moddervis | 0.800kg | |
Swaarste Graskarp | 3.160kg | |
Swaarste Geelvis | 0.360kg | |
Wenners | ||
Seniors | G Ruthven | |
Meesters | C Boylan | |
Dames | C Brits ( Tina) | |
Juniors | S Doyle | |
Penkoppe | C Brits | |
Potgelde: Swaarste Karp | R350.00 ; wenner G Ruthven |
Monday, August 11, 2014
CENTURION HENGELVERSLAG AUGUTUS 2014
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment