DATUM | 4-Feb-12 |
DAM | Flag Boshielo |
WEER | Redelik bewolk die meeste van die tyd met efense wind. Redelik warm. |
Toestande | Oewer netjies skoon, met langerige gras teen die oewer, belemmer geensins hengel nie. Water redelik skoon, dam bykans 100% vol. Wel heelwat vashaak plekke wanneer oor 60 meter hengel word. Ablusieblok netjies en skoon. Voornemende hengelaars moet maar op die uitkyk wees vir slange weens die lang gras teen die oewer. |
| |
Karp Vol | 45 |
Karp Spieel | 1 |
Karp Silwer (Sjinees) | 35 |
Baber | 0 |
Moddervis (Rooineus) | 58 |
Kurper | 4 |
Makriel | 2 |
Totale Vis | 145 |
Massa | 82.165kg |
Aantal hengelaars | 31 |
Swaarste Karp | 2.875kg |
Swaarste Silwer Karp | 1.085kg |
Swaarste Kurper | 0.165kg |
Swaarste Muddy | 0.490kg |
| |
Wenners | |
Seniors | Jan Kruger (13 vis, 4.445kg) |
Meesters | Nienies Nienaber (11 vis, 9.605kg) |
Dames | Madeleine Stoffberg (9 vis, 3.390kg) |
Juniors | Francois van Zyl (3 vis, 1.835kg) |
Junior/Junior | |
Voorskools | Luan Nienaber (8 vis, 1.560kg) |
No comments:
Post a Comment