Tuesday, May 15, 2012

SAVOF BEAMPTES

Dit is vir my aangenaam om jou mee te deel dat die volgende kandidate van Gauteng Noord die bovermelde kursus bygewoon en geslaag het.  Met die goedkeuring van die President van SAVOF is hulle aangestel as volwaardige beamptes van SAVOF -
                   
                        Hammond  A.M.  (Andy)
                        Jansen van Vuuren  J.G.  (Fires)
                        van Zyl  G.P.  (Eon)
                        Wilson  J.P.  (JP) 

GN MATCH KOMITEE VIR 2012 - 2012


Baie geluk aan die volgende lede wat verkies is tot GN Match komitee. Baie sterkte aan julle vir die komende jaar en mag ons alle sukses bereik.

Sameroeper en opleidingsbeampte : Marthinus van der Berg

Vise-Sameroeper : Andre Potgieter

Sekretaresse : Jacky van Zanten

Match Beampte en Rekordsbeampte : Sanet Potgieter

Addisionele Keurder : Eddie Francis

Baie geluk en sterkte vir die jaar met al sy challenges!!!

DAMES SAVOF SPANNE

Dag Almal,

Dit is met groot trots dat ek vandag die volgende dames kan gelukwens met hulle uitsonderlike prestasies.  Vanaf Gauteng-Noord Uitvoerende Komitee en die ledeliggame van Gauteng-Noord baie geluk met julle verkiesing tot die onderskeidelike spanne.  Dra die klere met trots en wees ware ambassadeurs vir Gauteng-Noord en Suid-Afrika.

PROTEA KLERE
BARBARA CONRADIE
ZANDRA BOSHOFF
ELMERI STRYDOM (RES)

FEDERASIE A SPAN
RIEKIE LABUSCHAGNE
CORNIE VAN GREUNEN
LIZEL JANSE VAN VUUREN
JACKY NEL

FEDERASIE B SPAN
ALTA PIETERS
BELINDA JACOBS

UITNODIGING SPAN
ESTA JORDAAN

Monday, May 7, 2012

PISCES KLUBKOMPETISIE VERSLAG MEI 2012



DATUM5-May-12
DAMVaaldam, Wilgedraai
WEERDit was heeldag sonnig. Die oggend was koelerig met net ligte briesie, later het dit warmer geword en die wind het aansienlik sterker geword.
ToestandeDie oewer was mooi skoon en sanderig, slegs op enkele plekke is die sand effens los. Behalwe vir 'n paar lyne in die water was daar nie noemenswaardige probleme met vashaak nie.
  
Volskub Karp21
Spieƫl Karp1
Baber1
Moddervis29
Geelvis1
Graskarp14
Totale Weeg Vis67
Massa46.715kg
Aantal hengelaars35
  
Swaarste Volskub4.230kg (Dries Coertze)
Swaarste Baber0.225kg (Francois van Zyl)
Swaarste Moddervis0.730kg (Regardt Zeelie)
Swaarste Geelvis1.020kg (Kobus du Preez)
Swaarste Graskarp2.035kg (Nico Louw)
  
Wenners 
SeniorsJohan Lotriet (5 vis, 5.050kg)
MeestersDries Coertze (7 vis, 9.420kg)
DamesBelinda Jacobs (1 vis, 1.925kg)
JuniorsArmand Jordaan (1 vis, 0.390kg)
PenkoppeSaskia Lotriet (1 vis, 1.945kg)

Thursday, May 3, 2012

WEERMAG KLUBKOMPETISIE



PTA WEERMAG HENGEL KLUB TERUGVOER- MAY 2012 
DATUM: 27/28-04-2012
DAM: JACKEY LEONARD VAALDAM
WEER: Wind in die oggend ,middag en deur die nag was dit heerlik . Koud maar hanteerbaar.




KURPERS:0
      1. BLOU KURPER0
      2. KANARIE KURPER0
      3. ROOI BORS KURPER0
S/KARP0
KARP 319
GRASKARP85
BABER8
MODDERVIS217
GEELVIS:0
       1. GROOTBEK0
       2. KLEINBEK0
KLIPBABER0
TOTALE VIS629
TOTALE GEWIG1079.501
SWAARSTE BABER8.295KG
SWAARSTE KURPER0.000
SWAARSTE KARP4.125KG
SWAARSTE GRASKARP3.605KG
SWAARSTE MODDERVIS0.940KG
AANTAL HENGELAARS
MEESTERS7
SENIORS19
DAMES3
JUNIORS3
PENKOPPE3
TOTAAL39
WENNERS:
VISTOTAALGEWIGTOTAALTOTAALNAAM
MEESTERS
ISTE3131033.965339.650649.65J. TAUTE
2DE2727037.385373.850643.85H. CADLE
3DE1515016.630166.300316.30P.L. PIETERSE
SENIORS
ISTE50500114.0601140.6001640.60I.J. GRUNDLINGH
2DE4343041.865418.650848.65C.A.J. VAN ASWEGEN
3DE3737045.280452.800822.80G. NIENABER
DAMES
ISTE2222018.425184.250404.25E.L. JANSEN VAN VUUREN
2DE141407.94079.400219.40C.M. LABUSCHAGNE
3DE000.0000.00GEEN
JUNIORS
ISTE2626021.255212.550472.55R. GRAVETT
2DE99013.640136.400226.40D. JANSEN VAN VUUREN
3DE111106.44064.400174.40K. ADANT
PENKOPPE
ISTE88011.885118.850198.85T. ERASMUS
2DE8803.73637.360117.36M. BOTHA
3DE4403.03530.35070.35N. ROOS