Wednesday, February 6, 2013

IMPALA KLUBKOMPETISIEVERSLAG FEBRUARIE 2013




Feb '2013
DATUM
02 Februarie 2013
DAM
Roodeplaatdam (Brummer)
WEER
Mooi weer en warm
Toestande
Water is mooi en redelik skoon. Bietjie alg in die water. Wind het liggies gewaai
Karp Vol
 
Karp Spieel
157
Karp Gras
 
Baber
5
Moddervis
0
Geelvis
0
Klipbaber
0
Totale Vis
162
Massa
118.855
Aantal hengelaars
22
Swaarste Volskub Karp
2,135 kg
Swaarste Baber
4,930 kg
Swaarste Spieel
n/a
Swaarste Graskarp
n/a
Swaarste Muddy
n/a
Swaarste Geelvis
n/a
 
 
Wenners
 
Meesters
Hentus Espach (17 vis,17,960kg)
Seniors
Meyer Kriel (15 vis, 10,320kg)
Dames
Thea Grobler (7 vis, 4,335kg)
Juniors
Geen
Penkoppe
Jeandre Potgieter (3 vis, 1.490kg)
Voorskools
Geen

Tuesday, February 5, 2013

WEERMAG HENGELVERSLAG FEBRUARIE 2013


WEERMAG HENGEL UITSLAE      
DATUM:  2013-02-02/03 (Dag/ Nag Kompetisie)  
OEWER:  Trighardtfontein Teksa lings van die windpomp tot by die draad.
         
MEESTERS 6   SPESIES  
SENIORS 10      
DAMES 0   KARP 368
JUNIORS 1   MUDDY 3
PENKOPPE 3   GRASKARP 0
HENGELLAARS 20   BABER 3
      K/BABER 0
      G/VIS 0
      MOGGEL 0
SPESIE NAAM GEWIG KURPER 0
      Totaal 374
M/KARP I.J. GRUNDLINGH 2.335KG Totaal Gewig 136.281kg
MUDDY  I.J. GRUNDLINGH 0.550GRAM    
         
         
  MEESTERS VIS GEWIG  
1STE J. TAUTE 64 21.915  
2DE J.S. LABUSCHAGNE 30 11.475  
3DE H. CADLE 22 10.550  
  TOTAAL 116 43.94  
  SENIORS  VIS GEWIG  
1STE G. NIENABER 50 16.460  
2DE C.A.J. VAN ASWEGEN 35 13.415  
3DE P. LOMBARD 36 10.810  
  TOTAAL 121 40.685  
  DAMES VIS GEWIG  
1STE GEEN      
2DE GEEN      
3DE GEEN      
  TOTAAL 0 0  
  JUNIORS VIS GEWIG  
1STE D. HEATH 11 4.005  
2DE GEEN      
3DE GEEN      
  TOTAAL 11 4.005  
  PENKOPPE VIS GEWIG  
1STE N. VAN DEN BERG 7 2.695  
2DE T. ERASMUS 1 0.200  
3DE GEEN      
  TOTAAL 8 2.895  

Monday, February 4, 2013

KOEDOE FEBRUARIE 2013 HENGELVERSLAG


DATUM 2 FEBRUARIE 2013
DAM KRUGERS VAALDAM
WEER WARM MET LIGTE WIND
LATER STERKER GEWAAI
   
  DAG KOMPETISIE
   
Karp Vol 26
Karp Spieel 10
Gras karp 17
Baber 11
Moddervis 20
Geelvis 0
Totale Vis 84
Massa 102.82
Aantal hengelaars 52
   
  SWAARSTE SPESIES
SENIORS  
Volskub Karp Willem de Jongh - 4.885kg
Baber Junior Latsky - 2.430
Spieel Karp Francois Steyn - 3.555kg
JUNIORS  
Spieel Karp Jaco vd Merwe - 3.160kg
DAMES  
Volskub Karp Madzi Spies - 2.170kg
Baber Jacky Retief - 0.975kg
Graskarp Deidre Boshoff - 2.450kg
JUNIOR/JUNIOR  
Baber Shaun Lambrechts - 0.250kg
Graskarp Charisma Boshoff - 0.925kg
VOORSKOOL  
MODDERVIS Ronan Venter - 0.485
WENNERS  
Wenners  
Seniors - Dag Carel Schoeman
Dames - Dag Madzi Spies
Juniors - Dag Jaco vd Merwe
Junior/Junior
Dag
Shaun Lambrechts
Voorskool Ronan Venter

PISCES FEBRUARIE 2013 HENGELVERSLAG


DATUM 2-Feb-13
DAM Roodeplaatdam, Natuurbewaring
WEER Heel dag mooi weer. Die wind was meestal lig tot matig, slegs vir 'n kort tydjie was daar 'n sterk wind.
Toestande Behalwe vir enkele afgeleë plekke is die oewer nogal skoon. Die gras is op sommige plekke effens lank en sommige hengel plekke tussen die riete is maar klein en het beperkte spasie.
Sommige van die paadjies af na die water is baie klipperig en moeilik om met 'n passasiers motor te begaan.
Daar was geen hiasinte nie, daar was ook weinig rommel in die water, daar was wel  groen alge (veral in die baaie), maar nie te erg nie.
Vashaak was meestal a.g.v. klippe, slegs op sommige plekke het ou lyne probleme veroorsaak.
Die oord was baie vol (veral kampeerders) wat daartoe gelei het dat nie almal plek kon kry nie.
   
Volskub Karp 175
Spieël Karp 9
Baber 2
Kurper 7
Totale Weeg Vis 193
Massa 123.000kg
Aantal hengelaars 28
   
Swaarste Volskub 2.435kg (Nicky Kriel)
Swaarste Spieël 0.845kg (Toitjie du Toit)
Swaarste Baber 2.460kg (Eon van Zyl)
Swaarste Kurper 0.215kg (Nienies Nienaber)
   
Wenners  
Seniors Nico Francis (14 vis, 8.065kg)
Meesters Arthur Wheeler (20 vis, 11.540kg)
Dames Alet Strydom (12 vis, 7.055kg)
Juniors Ruben Grundlingh (2 vis, 1.345kg)
Penkoppe Luan Nienaber (3 vis, 2.425kg)