| DATUM | 4 Augustus 2012 |
| DAM | Vaaldam Wilgedraai. |
| WEER | Koel in oggend,met geen wind. |
| Toestande | Oewer skoon met geen haakplekke nie. |
| Spesie gevang | |
| Karp Vol | 2 |
| Karp Spieel | |
| Karp Gras | 1 |
| Baber | |
| Moddervis | |
| Geelvis | |
| Klipbaber | |
| Totale Vis | 3 |
| Totale Massa | 2.385 kg |
| Aantal hengelaars | 17 |
| Swaarste Karp | .920 kg |
| Swaarste Baber | |
| Swaarste Spieel | |
| Swaarste Graskarp | .920 kg |
| Swaarste Muddy | |
| Swaarste Klipbaber | |
| Wenners | |
| Seniors | F D Holtzhausen 1 vis 0.920 kg |
| Dames | |
| Juniors | |
| Junior/12 | M Pieterse 1 vis 0.920 kg |
| Voorskools |
Thursday, August 9, 2012
ISCOR AUGUSTUS KLUBKOMPETISIE
Wednesday, August 8, 2012
PREMIERMYN AUGUSTUS 2012 KLUBKOMPETISE VERSLAG
| PREMIER MYN HENGELKLUB | |
| DATUM | 4-Aug-12 |
| DAM | Hartebeespoort Dam - De Rust |
| WEER | Mooi weer en warm in die middag |
| Toestande | Koelerige wind in die oggend, water mooi |
| skoon maar baie alge wat dryf in die middag. | |
| Karp Vol | 18 |
| Karp Spieel | Geen |
| Karp Gras | Geen |
| Baber | Geen |
| Moddervis | Geen |
| Geelvis | Geen |
| Totale Vis | 18 |
| Massa | 72.91 kg |
| Aantal hengelaars | 26 |
| Swaarste Karp | Tokkie Schubart - 7.480 kg |
| Swaarste Baber | Geen |
| Swaarste Spieel | Geen |
| Swaarste Graskarp | Geen |
| Swaarste Muddy | Geen |
| Wenners | |
| Seniors | Louis Du Plessis - 5 vis 18.560 kg |
| Dames | Geen |
| Juniors | Geen |
| Junior/Junior | Geen |
| Voorskools | Geen |
Monday, August 6, 2012
IMPALA HENGELDAG 24/25 AUGUSTUS BRONKIES
Hengel kompetisie Vir een en almal
Aangebied deur Impala Hengelklub vir die 11de Jaar GROOT PRYSE
Swaarste Karp R5,000 2de Swaarste Karp R2,500
3de Swaarste Karp
R1,000 Swaarste Swart Baar R1,500
WAAR Bronkies
WANNEER (Bronkhorstspruit dam) 24 tot 25 Augustus 2012
Hekke open:
Vrydag om 6vm I Lyne in: Vrydag 18:00 Inweeg: Saterdag 15:30 I Lyne uit: Saterdag 15:00
Inskrywings fooi
: R200 per Hengelaar R50 per nie - hengelaar Ingesluit vir Hengelaars •Kampfooi
•Driepoot staander met viskas trekking (Geskenk deur PPA) •Cooler Box vir vis naaste aan 1,25Kg
•Virgin Active een besoek geskenkbewys ter waarde van R150
Ingesluit vir Nie-Hengelaars •Kampfooi
•Driepoot staander met viskas trekking (Geskenk deur PPA) •Virgin Active een besoek geskenkbewys ter waarde van R150
Kampfooi vanaf Vrydag tot Saterdag na die kompetisie / prysuitdeling Die gebruik van kragpunte kan deur die oord addisioneel verhaal word Daar is baie "lucky draws" vir almal! Onthou: Lucky draws ook vir die nie-hengelaars
Kontak Persone
Jurie van Staden 082 491 7730 Chris van Staden 079 588 1069
Hentus Espach 083 407 1262 Wessel Bouwer 072 299 3593
Deon Conradie 082 448 8380
KOEDOE AUG KLUBKOMPETISIE VERSLAG
| DATUM | 4 Augustus 2012 |
| DAM | TEKSA - TRICHARDSFONTEIN |
| WEER | WARM |
| Toestande | WARM - AMPER GEEN WIND |
| Karp Vol | 22 |
| Karp Spieel | 2 |
| Gras karp | 0 |
| Baber | 0 |
| Moddervis | 1 |
| Geelvis | 0 |
| Totale Vis | 25 |
| Massa | 37.155KG |
| Aantal hengelaars | 47 |
| SENIORS | |
| Karp Vol | Lourens Potgieter - 2700kg |
| JUNIORS | |
| Karp Vol | Jaco vd Merwe - 2.920kg |
| DAMES | |
| Karp Vol | Rene Labuschagne - 2.775kg |
| WENNERS | |
| Wenners | |
| Seniors | Kobus vd Merwe |
| Dames | Wilma McDonald |
| Juniors | Jaco vd Merwe |
| Junior/Junior | geen |
| Voorskool | Geen |
KARP FASET - BORGE TOERNOOI
Hi Almal
Wel gedaan aan ons Karp Hengelaars - MG Baits - wat die borge toernooi gewen het. Daar is baie van ons Gauteng-Noord hengelars wat deelgeneem het en uitstekend presteer het. MG Baits span het 1ste, 2de en 3de plekke verower!!!
Wel gedaan aan ons Karp Hengelaars - MG Baits - wat die borge toernooi gewen het. Daar is baie van ons Gauteng-Noord hengelars wat deelgeneem het en uitstekend presteer het. MG Baits span het 1ste, 2de en 3de plekke verower!!!
| SPAN UITSLAE | ||||||||||||||||
| Pos | Provinsie | Pts | Gewig | Vis | Punte | Gewig (kg) | Vis | |||||||||
| (kg) | A | D | B | C | A | D | B | C | A | D | B | C | ||||
| 1 | M G Baits | 6 | 1,206.01 | 373 | 1 | 1 | 1 | 3 | 410.43 | 276.82 | 366.47 | 152.29 | 136 | 78 | 109 | 50 |
| 2 | Super Cast | 10 | 863.53 | 268 | 2 | 4 | 2 | 2 | 311.18 | 150.44 | 211.48 | 190.43 | 105 | 44 | 57 | 62 |
| 3 | SAVOF A | 10 | 801.34 | 276 | 4 | 2 | 3 | 1 | 169.77 | 225.79 | 181.24 | 224.54 | 54 | 86 | 65 | 71 |
| 4 | SAVOF B | 14 | 635.41 | 196 | 3 | 3 | 4 | 4 | 188.17 | 173.19 | 133.59 | 140.46 | 61 | 46 | 47 | 42 |
| TOTALE VIS | 1113 | Swaartste Karp | 1 | 7.84 kg | Rusch ML / Kotze RG | MG Baits | ||||||||||
| TOTALE GEWIG (kg) | 3,506.29 | 2 | 7.11 kg | Mouton JC / Buys AB | SAVOF A | |||||||||||
| GEMIDDELDE GEWIG | 3.15 | 3 | 6.74 kg | Rusch ML / Kotze RG | MG Baits | |||||||||||
Wednesday, August 1, 2012
GAUTENG-NOORD CURRIEBEKER KAMPIOENE 2012
Dag Almal,
Weereens 'n groot dank aan almal wat deel het in die sukses van die provinsie. Dit was weereens 'n groot eer vir Gauteng-Noord om die Curriebeker tydens die SAVOF prysuitdelling te ontvang. Kom ons werk hard hierdie jaar en maak dit 'n hat trick!!!
Weereens 'n groot dank aan almal wat deel het in die sukses van die provinsie. Dit was weereens 'n groot eer vir Gauteng-Noord om die Curriebeker tydens die SAVOF prysuitdelling te ontvang. Kom ons werk hard hierdie jaar en maak dit 'n hat trick!!!
Subscribe to:
Posts (Atom)





