Friday, November 8, 2013

PISCES HENGELVERSLAG - NOVEMBER 2013

DATUM 2-Nov-13
DAM Oberon - Hartbeespoortdam
Weer Dit was mooi weer en warm die hele dag. Ligte wind in die oggend maar basies geen wind  in die middag
Toestande Die oewer was maar vol van ou rommel en baie plastiek voorwerpe al langs die oewer. Daar was ook baie vashaak plekke en baie hengelaars het meters lyn verloor agv. hiervan. Daar is ook baie vis wat weggekom het agv. hierdie vashaak plekke. Die hele oewer het ook 'n strook hiasinte gehad wat so 1 tot 2m gehad.
   
Volskub Karp 72
Spieël Karp 1
Baber 3
Moddervis 0
Geelvis 0
Graskarp 0
Totale Weeg Vis 76
Massa 92.095
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) 39
   
Swaarste Volskub Karp 3.505 kg (Regardt Zeelie)
Swaarste Spieël Karp 3.245 kg (Andre Dreyer)
Swaarste Baber 2.835 kg (Nico Louw)
   
Wenners  
Seniors Nico Louw (11 vis, 19.870 kg)
Meesters Dries Millard (4 vis, 7.320 kg)
Dames Madeleine Stoffberg (3 vis, 5.765 kg)
Juniors Michael Nel (1 vis, 1.615 kg)
Penkoppe Luan Nienaber (7 vis, 9.630 kg)

No comments:

Post a Comment