Monday, October 8, 2012

PISCES KLUBKOMPETISIE VERSLAG : OKTOBER 2012


DATUM6-Oct-12
DAMMorgan Beef
WEERHeeldag sonskyn, warm en konstante wind vanuit die Noorde. Teen die middag het die wind aansienlik sterker geword.
ToestandeKorterige gras in die water, maar geen probleme met vashaak nie. Die bodem was effens modderig, maar die water was redelik skoon. Daar was bietjie slyk in die water, maar dit het net gepla toe die wind sterk gewaai het. Oewer was baie mooi skoon en begaanbaar.
  
Volskub Karp3
Baber3
Totale Weeg Vis6
Massa20.355kg
Aantal hengelaars22
  
Swaarste Volskub4.850kg (Nienies Nienaber)
Swaarste Baber4.930kg (Nienies Nienaber)
  
Wenners 
SeniorsKobus Zeelie (1 vis, 1.525kg)
MeestersNienies Nienaber (2 vis, 9.785kg)
DamesVivian van Niekerk (1 vis, 4.420kg)
JuniorsMartin Louw (1 vis, 1.545kg)
PenkoppeLuan Nienaber (1 vis, 3.080kg)

No comments:

Post a Comment