Wednesday, July 11, 2012

PISCES KLUBKOMPETISIE VERSLAG



DATUM7-Jul-12
DAMHartebeespoortdam, Schoemansville
WEERHeeldag mooi weer. Koel in oggend, matig deur die dag. Die wind het van tyd tot tyd gewaai uit wisselende rigtings, later het die wind sterker geword en meer konstant uit 'n Noord-westelike rigting gewaai.
ToestandeDie oewer is maar vuil, grotendeels a.g.v. uitgespoelde rommel. Daar was hier en daar vashaak plekke (meestal ou lyne) en daar was bietjie slyk in die water, maar dit was nie van so aard dat dit ernstige probleme veroorsaak het nie. Alhoewel die oewer en water nie skoon is nie, is dit baie beter as wat dit 'n jaar of wat gelede was.
  
Volskub Karp2
Totale Weeg Vis2
Massa4.190kg
Aantal hengelaars37
  
Swaarste Volskub2.770kg (Jakkie Schlebush)
  
Wenners 
SeniorsRegardt Zeelie (1 vis, 1.420kg)
MeestersJakkie Schlebush (1 vis, 2.770kg)

No comments:

Post a Comment