Wednesday, November 9, 2011

MEESTERS UITGENOOR SA PROEWE

Hi Almal

Baie geluk aan ak die volgende lede van Gauteng-Noord wat uitgenooi is SA Proewe toe :

A-SPAN
 VICTOR LUDOROM - ANDRE HOLMES
OPVOLG VICTOR : TIENIE NAUDE
3DE OPVOLG VICTOR : CHRIS BOYLAN

Wel gedaan - eerste dat al drie die VICTORS uit GAUTENG-NOORD kom.  Dit is 'n fantastiese prestasie!!!

Ander lede van GN wat ook uitgenooi is, is soos volg :\

KNOP, HENNIE, WESSIE EN VALIE

Altesaam 7 GN lede wat uitgenooi is SA's toe.  Sterkte aan almal wat gaan deelneem aan die SA Proewe!!!

B-SPAN
Die volgende lede uit die B-Span is genooi na die SA Proewe toe :

DRIES, NIENIES, FIRES EN JULIUS.

Baie sterkte aan julle met die SA Proewe.

Groete

Markus

No comments:

Post a Comment