Thursday, November 10, 2011

IMPALA KLUBKOMPETISIE VERSLAG - NOVEMBER 2011

DATUM
05 Nov. '11
DAM
Koppies (Dag/Nag)
WEER
Koud en winderig met reen Vrydag aand
Toestande
Oewer  was vol met baie sosiale hengelaars maar geen pronleme nie. Die water is skoon maar het so nou en dan erge slyk op lynne gekry, hang net af van die wind. Daar was nie noemenswaardige hakplekke nie..
Karp Vol

Karp Spieel
66
Karp Gras

Baber
4
Moddervis
142
Geelvis
24
Klipbaber
0
Totale Vis
236
Massa
133,716
Aantal hengelaars
9
Swaarste Volskub Karp
2,654
Swaarste Baber
0,524
Swaarste Spieel
2,787
Swaarste Graskarp
0
Swaarste Muddy
1,520
Swaarste Klipbaber
0


Wenners

Meesters
Jan de Jager
Seniors
Franco Kalp
Dames
Nydine van Niewenhuysen
Juniors
Tiaan van Staden
Penkoppe
Geen
Voorskools
Geen

No comments:

Post a Comment