Tuesday, March 29, 2011

WILD EXPO

Tydens die WILD EXPO 25-17 Maart by die Pretoria se Skougronde in van ons Lede deelgeneem aan die hengel kolgooi kompetisie.

Pieter Meinjies kom algeheel 3de vir die dag , Alex Botha het 2 de gekom in die Senior afdeling.
Kevin Lerm was die algehele wenner by die Juniors afdeling Kevin het 'n Waft vistok en kartol  en Double X lyn van 'n waarde van R2000-00 gewen .

Baie geluk aan al ons lede wat daar deelgeneem het.




No comments:

Post a Comment