Wednesday, March 30, 2011

GAUTENG NOORD KARP AJV - 29 MAART 2011

Die nuwe bestuur vir die Karp Faset is op 29 Maart verkies tydens die Algemene Vergadering wat gehou is.

Baie geluk en sterkte aan die nuwe bestuur.  Hoop julle het 'n great jaar.

VOORSITTER : MARIUS RUSCH
TESOURIER : ROBERT KOTZE
WEDSTRYD REELINGS EN BEAMPTE : LENIE RUSCH
ADDITIONELE LID : MARTIN STANDER

Baie dankie vir almal se teenwwordigheid tydens die vergadering. 

So ook 'n groot dank aan Jacques Fourie wat hierdie faset vir baie jare hanteer het, en dit ontwikkel het tot waar dit vandag is.

Groete
GN

No comments:

Post a Comment