CENTURION HENGEL KLUB |
|
|
Datum | 6 Desember 2014 | |
Dam | Bronkies | |
Weer | Matige temperatuur en wind waai redelik sterk NW maar geen reen het voorgekom. | |
Toestande | Baie alge en gras in die water.Die oewer is baie modderig agv van die dalende watervlak.Baie dooie vis op die oewer sigbaar en selfs dieper in die water. | |
Geelvis Kleinbek | 0 | |
Modderbek | 0 | |
Karp | 61 | |
Baber | 0 | |
Graskarp | 0 | |
Totale Weeg Vis | 61 | |
Massa | 45.460kg | |
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) | 23 hengelaars | |
Swaarste Karp | 3,06 | |
Swaarste Moddervis | 0,000 | |
Swaarste Graskarp | 0,000 | |
Swaarste Geelvis | 0,000 | |
Wenners | ||
Seniors | G Ruthven ( regstelling na die tyd) | |
Meesters | H Gildenhuis | |
Dames | Geen | |
Juniors | Johan Nel | |
Penkoppe | E Pienaar | |
Potgelde: Swaarste Karp | R500.00 ; wenner J Nel |
Monday, January 26, 2015
CENTURION HENGELVERSLAG - DESEMBER 2014
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment