Monday, January 26, 2015

SAVOF SPELE - GN SPANNE POSISIES


Gauteng Noord se spanne wat deelgeneem het, het as volg presteer:

SATERDAG – 10 JANUARIE 2015
Senior A-span                    - 4 de
Senior B-span                    - 3 de
Meesters A-span             - 4 de
Meesters B-span             - 4 de
Dames A-span                   - 2 de
Dames B-span                   - 2 de
Junior o/13                         - 2 de
Junior o/19                         - 2 de

SONDAG – 11 JANUARIE 2015
Senior A-span                    - 2 de
Dames A-span                   - 4 de

Baie geluk aan al die spanne met hierdie behalings. Julle maak Gauteng Noord baie trots deur sulke prestasies in sulke goeie geselskap te behaal.

 

CENTURION HENGELVERSLAG - DESEMBER 2014

CENTURION HENGEL KLUB CenturionGraphic
 
Datum 6 Desember 2014
Dam Bronkies
Weer Matige temperatuur en wind waai redelik sterk NW maar geen reen het voorgekom.
Toestande Baie alge en gras in die water.Die oewer is baie modderig agv van die dalende watervlak.Baie dooie vis op die oewer sigbaar en selfs dieper in die water.
   
Geelvis Kleinbek 0
Modderbek 0
Karp 61
Baber 0
Graskarp 0
Totale Weeg Vis 61
Massa 45.460kg
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) 23 hengelaars
   
Swaarste  Karp 3,06
Swaarste Moddervis 0,000
Swaarste Graskarp 0,000
Swaarste Geelvis 0,000
   
Wenners  
Seniors G Ruthven ( regstelling na die tyd)
Meesters H Gildenhuis
Dames Geen
Juniors Johan Nel
Penkoppe E Pienaar
   
Potgelde: Swaarste Karp R500.00 ; wenner J Nel