Sunday, November 2, 2014

CENTURION HENGELVERSLAG - NOVEMBER 2014

Datum 1-2 NOVEMBER 2014
Dam MIHANZI : VAALDAM 
Weer Reen val tydens aankoms met matige wind ; bewolkte weer het deurgans voortgeduur en wind het baie sterk gewaai na sonsodergang en weerlig het voorgekom.Reen het deurnag geval en ten sonsopkoms Sondagoggend was dit betrokke.
Toestande Water is baie diep en oewer het rooi kleigrond op plek.Bank is bedek met gras.Ablusiegeriewe beskikbaar.Die hekke open 6h00 en sluit 17h00.Toegangsfooi R20 per motor en R70 per hengelaar.
   
Geelvis Kleinbek 0
Modderbek 5
Karp 106
Baber 5
Graskarp 5
Totale Weeg Vis 121
Massa 313,57
Aantal hengelaars
(besoekers ingesluit)
21 hengelaars in totaal 
   
Swaarste  Karp 5,1
Swaarste Moddervis 0,580
Swaarste Graskarp 2,940
Swaarste Geelvis 0,000
   
Wenners  
Seniors G Ruthven
Meesters C Doyle
Dames -
Juniors S Doyle
Penkoppe -
   
Potgelde: Swaarste Graskarp R 0,00

No comments:

Post a Comment