WEL GEDAAN AAN BEIDE GAUTENG-NOORD SE A EN B SPANNE WAT DIE SA KAMPIOENSKAPPE GEWEN HET.
DIT IS VOORWAAR 'N PRESTASIE OM BEIDE SPANNE AS KAMPIOENE TE HE.
VERDER IS DIT OOK VOORWAAR 'N PRESTASIE OM BY BEIDE AFDELING DIE VICTOR LUDOROM'S TE HE. OOK 'N ALGEHELE 3DE PLEK BY DIE B-AFDELING
AAN AL ONS KARP HENGELAARS - GREAT PRESTASIE MANNE!!!!
AAN AL DIE LOPERS WEL GEDAAN EN BAIE DANKIE VIR DIE GEES WAARIN HIERDIE KAMPIOENSKAPPE PLAASGEVIND HET.
A-AFDELING
1) GN - 9
2) OP - 13
3) NW - 14
4) VRY - 14
5) NK - 15
6) LIM - 16
7) SG - 16
8) SNW - 22
9) GAU - 24
10) WP - 25
11) NOM - 30
INDIVIDUEEL
1) RICHARDS/SCHOEMAN - GN
799.89 KG
2) J VAN HEERDEN/M V HEERDEN - NK
790.16 KG
3) LOUWIES/FOXCROFT - NW
518.27
B-AFDELING
1) GN - 4
2) SNW - 6
3) VRY - 9
4) LIM - 13
5) NW - 13
INDIVIDUEEL
1) BOOYSE/FOURIE - GN
478.27 KG
2) MIOCH/VD SCHYFF - SNW
422.64 KG
3) NEL / LOTRIET - GN
387.17
Tuesday, April 15, 2014
ISCOR HENGELVERSLAG - APRIL 2014
ISCOR : VERJAARSDAG KLUBKOMPETIESIE UITSLAE | |
Apr-14 | |
DATUM | 4-Apr-14 |
DAM | De Rust Hartebeespoort |
WEER | Maatig |
Toestande | Ligte wind wat hiasinte rond waai.Groen slik teenwoordig. |
Spesie gevang | |
Karp Vol | 15 |
Karp Spieel | |
Karp Gras | |
Baber | |
Moddervis | |
Geelvis | |
Totale Vis | 15 |
Totale Massa | 20.435 kg |
Aantal hengelaars | 7 |
Swaarste Karp | MJ Pieterse 3.170 kg |
Swaarste Baber | |
Swaarste Spieel | |
Swaarste Graskarp | |
Swaarste Sak | MJ Pieterse 4 vis 7.640 kg |
Wenners | |
Seniors 1 ste | N Kaber |
2 de | MJ Pieterse |
3 de | H Wagenaar |
Juniors 1 ste | D Goosen |
Junior/12 1 ste | M Pieterse |
Monday, April 14, 2014
PISCES OEWERVERSLAG - APRIL 2014
Pisces Hengelklub |
|
|
Datum | 5-Apr-14 | |
Dam | Boschkop Vaaldam | |
Weer | Dit was 'n heerlike sonskyn dag met geringe wind reg deur die dag. | |
Toestande | Die watervlak van die dam was meer as 100%. Die oewer was mooi skoon en meeste hengelaars het mooi kort gras op die oewer gehad. Daar was van plek to plek tog vashaak plekke in die water. Dit was meestal lyn besoedeling wat so naby as 40m - 60m van die oewer was en baie vis het as gevolg hiervan vasgehaak en nie uitgekom nie. | |
Volskub Karp | 27 | |
Spieël Karp | 1 | |
Baber | 5 | |
Moddervis | 3 | |
Geelvis | 5 | |
Graskarp | 3 | |
Totale Weeg Vis | 44 | |
Massa | 33.890 kg | |
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) | 44 | |
Swaarste Volskub Karp | 2.145 kg (Lambert Francis) | |
Swaarste Spieël Karp | 0.570 kg (Chantel van Zyl) | |
Swaarste Baber | 5.050 kg (Marius Grabie) | |
Swaarste Moddervis | 0.420 kg (Grobbies Grobler) | |
Swaarste Geelvis | 0.685 kg (Nico Francis) | |
Swaarste Graskarp | 0.270 kg (Grobbies Grobler) | |
Wenners | ||
Seniors | Nico Louw (15 vis, 8.460 kg) | |
Meesters | Lambert Francis (3 vis, 4.830 kg) | |
Dames | Madeleine Stofberg (2 vis, 0.880 kg) | |
Juniors | Geen | |
Penkoppe | K Smith (Besoeker) (1 vis, 0.895 kg) | |
Potgelde: Swaarste Graskarp | 0.270 kg (Grobbies Grobler) |
Tuesday, April 8, 2014
KOEDOE HENGELVERSLAG - APRIL 2014
DATUM | 5-6 April - Last farm |
DAM | LAST FARM - VAALDAM |
WEER | Baie Warm |
Toestande | Baie warm en lekker aangename dag. |
Karp Vol | 279 |
Karp Spieel | 24 |
Gras karp | 51 |
Baber | 9 |
Moddervis | 12 |
Geelvis | 21 |
Totale Vis | 396 |
Massa | 330.700KG |
Aantal hengelaars | 38 |
SENIORS | |
Baber | Pieter Terblanche - 6.475kg |
Kleinbek Geelvis | Carel Schoeman - 0.855kg |
Gras Karp | Henning Ferreira - 4.005kg |
Moddervis | Spyker Coetzee - 0.670kg |
MESTERS | |
Baber | Barry Gaarkeuken - 6.625kg |
Gras Karp | Charles Rohman - 4.205kg |
JUNIOR/JUNIOR | |
Baber | Christiaan Coetzee - 13.050kg |
WENNERS - Naweek |
|
Wenners | |
Seniors | Carel Schoeman |
Dames | Zandra Boshoff |
Juniors | Marno Du Plessis |
Junior/Junior | Christiaan Coetzee |
Meesters | Sarel Boshoff |
WEERMAG HENGELVERSLAG - APRIL 2014
Date | 05 March 2014 | to | N/A | |||||
Venue | Bronkies Nature Reserve | Bronkhorstspruit Dam | ||||||
Format | Day Competition | |||||||
Summary | Dense fog at start of competition. Temperature moderate (15 deg C) early becoming pleasantly warm (25 deg C). No wind initially picking up to 5 km/h from N direction. Water temperature moderate. Water quality poor due to green algae (especially downwind). Dam level close to 100%. Various obstructions due to remaining summer vegatation. |
PARTICIPATION | TOTAL CATCHES | |||||||
Masters | 3 | Common Carp | 19 | |||||
Seniors | 9 | Mirror Carp | 0 | |||||
Ladies | 1 | Grass Carp | 0 | |||||
Juniors | 2 | Catfish | 0 | |||||
Cubs | 2 | Mudfish | 0 | |||||
TOTAL (incl Guests) | 17 | Other | 0 | |||||
TOTAL (all fish) | 19 | |||||||
TOTAL WEIGHT (kg) | 18.965 |
RESULTS | ||||||||
Category | Fish | Weight (kg) | Points | |||||
Masters | 3 | 4.860 | 78.6 | WJ Wessels | ||||
Seniors | 1 | 3.220 | 42.2 | LJ Erasmus | ||||
Ladies | 0 | |||||||
Juniors | 1 | 2.935 | 39.35 | I Du Toit | ||||
Cubs | 0 | |||||||
SPECIES | ||||||||
Weight (kg) | ||||||||
Common Carp | 3.415 | WJ Wessels | ||||||
Mirror Carp | ||||||||
Grass Carp | ||||||||
Catfish | ||||||||
Mudfish | ||||||||
Other |
Subscribe to:
Posts (Atom)