Polisie het by Dennekruin gehengel 2012/12/01-2012/12/02 die
oewer is puik en geen ongewenste voorvalle met sekuriteit saans - dit was
“awesome”
Teenwoordig was 9 seniors , 2 juniors , 2 penkoppe , 4
dames.
Vis =155
Kg=122
'n Geseende kersfees en voorspoedige en geseende nuwe jaar
vir jou en jou gesin asook vir GN se bestuur.
No comments:
Post a Comment