Tuesday, September 16, 2014

PISCES HENGELVERSLAG SEPTEMBER 2014

Pisces Hengelklub
 
Datum 06-Sep-14
Dam Vaaldam (Steyns)
Weer Dit was 'n heerlike sonskyns lente dag. Daar was vroegoggend 'n ligte Noord ooste wind teenwoordig wat teen so 09:00 heeltemal gedraai het en vanaf die Suide gewaai vir bykans die res van die dag 
Toestande Wat blote rommel aan betref, was die oewer skoon maar daar was heelwat ou vislyn wat met die blote oog sigbaar was aangesien dit vol slyk was en het dan op die water gedryf. Hierdie ou lyne loop partykeer tot diep in die waters waar dit dan vas sit. Baie hengelaars het heelwat lyn verloor agv. hierdie lyn besoedeling. Baie vis is ook om hierdie rede verloor.
   
Volskub Karp 19
Spieël Karp 1
Baber 1
Moddervis 7
Geelvis 3
Graskarp 2
Totale Weeg Vis 37
Massa 19.500 kg
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) 37
   
Swaarste Volskub Karp 1.565 kg (Kobus Du Preez)
Swaarste Spieël Karp 0.605 kg (Johann Marx)
Swaarste Baber 0.375 kg (Smartryk Terry)
Swaarste Moddervis 0.460 kg (Eon van Zyl)
Swaarste Geelvis 0.430 kg (Alet Strydom)
Swaarste Graskarp 0.700 kg (Fielies - Besoeker)
   
Wenners  
Seniors Johann Marx (5 vis, 2.270 kg)
Meesters Rudi Strydom (5 vis, 1.745 kg)
Dames Alet Strydom (2 vis, 1.225 kg)
Juniors Geen
Penkoppe Armin Jordaan (1 vis, 0.635 kg)
   
Potgelde: Swaarste Moddervis Eon van Zyl (0.460 kg)

MUNT HENGELVERSLAG - SEPTEMBER 2014

DATUM 6-7/9/2014
DAM De Rust - Hartebeespoort Dam
WEER Mooi weer en warm maar die slyk pla baie.
  HENGELAARS
Senior Mans 16
Senior Dames 4
Juniors 7
Penkoppe 1
Gaste (nie geweeg) 0
Totaal 28
  Dag
Karp Vol 10
Muddie 0
Gras karp 0
Totale Vis 10
Massa 24.005Kg
   
  SWAARSTE SPESIES
SENIORS  
Karp Johann Pfeil - Karp - 7.69Kg
Baber  
Muddie  
WENNERS  
Wenners  
Seniors  Johann Pfeil - 3 Vis - 8.255KgKg
Dames  
Juniors Danie Olivier - 2 Vis - 7.72Kg

Monday, September 8, 2014

KOEDOE HENGELVERSLAG - SEPTEMBER 2014

DATUM 6-7 September
DAM Grootdraai - Standerton
WEER Warm - Hele Naweek
Toestande Koud in die aande.
   
Karp Vol 244
Karp Spieel 9
Gras karp 0
Klipbaber 1
Moddervis 72
Kleinbek Geelvis 106
Totale Vis 432
Massa 330.95
Aantal hengelaars 32
SENIORS  
Karp Vol JD Steyn - 3,015
Karp Spieel Mark Barnett - 2,410
Klipbaber Markus Swart - 0,200
Moddervis Carel Schoeman - 1,395
DAMES  
Moddervis Madzi Schoeman - 1,225
MEESTERS  
Karp Spieel Derick Bezuidenhout - 2,460
Kleinbek Geelvis Derick Bezuidenhout - 0,785
Moddervis Hennie Coetzee - 1,260
Volskub Karp Sias J V Rensburg - 3,060
Junios  
Moddervis Elrich Lambrechts - 0,915
Junior/Junior  
Volskub Karp Christiaan Coetzee - 2,160
Kleinbek Geelvis Tiaan Maritz - 0,850
Moddervis Tiaan Maritz - 1,340
WENNERS - DAG  
Wenners  
Seniors - Dag Pieter Terblanche
Seniors - Naweek SJ koster
Dames - Dag Madzi Schoeman
Dames - Naweek Madzi Schoeman
Meesters - Dag Barry Gaarkeuken
Meesters - Naweek Barry Gaarkeuken
Juniors - Dag Elrich Lambrechts
Juniors - Naweek Elrich Lambrechts
Jnr/Jnr - Dag Tiaan Maritz
Jnr/Jnr - Naweek JC Maritz

MUNT HENGELVERSLAG - AUGUSTUS EN SEPTEMBER 2014

AUGUSTUS 2014

DATUM 2/8/2014
DAM Vaaldam
WEER Koud
  HENGELAARS
Senior Mans 22
Senior Dames 1
Juniors 4
Penkoppe 1
Gaste (nie geweeg) 0
Totaal 28
  Dag
Karp Vol 17
Muddie 13
Gras karp 0
Totale Vis 30
Massa 23.37Kg
   
  SWAARSTE SPESIES
SENIORS  
Karp Heini Strydom - 1.915Kg
Baber  
Muddie Nie afgeskryf
WENNERS  
Wenners  
Seniors  Heini Strydom - 4 Vis - 5.1Kg
Dames A. Thomas - 3 Vis - 2.085Kg
Juniors Danie Olivier - 1 Vis - 0.735Kg

SEPTEMBER 2014

DATUM 6-7/9/2014
DAM De Rust - Hartebeespoort Dam
WEER Mooi weer en warm maar die slyk pla baie.
  HENGELAARS
Senior Mans 16
Senior Dames 4
Juniors 7
Penkoppe 1
Gaste (nie geweeg) 0
Totaal 28
  Dag
Karp Vol 10
Muddie 0
Gras karp 0
Totale Vis 10
Massa 24.005Kg
   
  SWAARSTE SPESIES
SENIORS  
Karp Johann Pfeil - Karp - 7.69Kg
Baber  
Muddie  
WENNERS  
Wenners  
Seniors  Johann Pfeil - 3 Vis - 8.255KgKg
Dames  
Juniors Danie Olivier - 2 Vis - 7.72Kg