Wednesday, June 12, 2013

GN FEEDER - TERUGVOER



n Kort opsomming van gebeure met die Feeder faset tot datum:

 1.        Klinieke in Junie

a.       Die eerste kliniek is gehou en daar was 10 mense teenwoordig gewees. Twee het verskoning aangebied. Almal was baie positief gewees oor die faset. Ons het ‘n bespreking gehou rakende die gerei wat benodig word asook ‘n algemene reël bespreking. Almal wat teenwoordig was het dan ook ‘n kopie van die reëls gekry via e-pos ‘n paar dae later.

b.       Die 2de kliniek is op 11 Junie en dan sal ons reëls in diepte bespreek asook aandag skenk aan die eind gerei.

c.        Die 3de kliniek is op 25 Junie waar ons dan ‘n algehele oorsig oor die teorie sal doen en meer na die praktiese deel sal kyk.


2.       Klinieke in Julie

a.       Julie maand sal ons by die water spandeer.

b.       Die presiese datums en plekke sal nog vasgemaak word sodat ons die datums in die GN kalender kan plaas.
 

3.       Augustus maand

a.       Augustus maand hengel ons proewe.

b.       Daar is by die vorige GN vergadering goedkeuring verleen dat die keuring vir die spanne hierdie jaar deur 2 van ons huidige Protea Feeder hengelaars (Andre Bezuidenhout & Neville Foord) gedoen sal word omrede die huidige GN Senior Keurders nog nie op standard is vir die Feeder keuring nie.

c.        Die proses sal as volg werk:

                                                               i.      Proewe sal oor 3 bene geskied op dieselfde naweek by dieselfde dam.

                                                              ii.      Daar sal volgens ‘n standard keurders lys, soos van toepassing op die Feeder faset, gebruik gemaak word by die proewe.

                                                            iii.      Die proewe wedstryd sal slegs 4 ure duur in plaas van die 5 ure sessie soos in die FIPS reëls.

                                                            iv.      Die beste 2 proewe sal vir ‘n hengelaar tel.

                                                             v.      Die 2 keurders sal slegs 2 van die bene hengel en die derde been gebruik om keuring te doen.

                                                            vi.      Na afhandeling van die proewe sal die 2 keurders en myself, as sameroeper van die faset, bymekaar kom en spanne kies na aanleiding van die keurders lyste.

                                                          vii.      Hierdie spanne sal dan aan GN voorgelê word vir finale goed keuring.

                                                         viii.      Na die aankondiging van die spanne sal die onderskeie Bestuurders / Afrigters verder met die spanne werk t.o.v. oefen sessies vir die SA’s in Oktober.

 

4.       SAFOV inligting

a.       Die kwalifisering’s toernooi vir die SAFOV Feeder spanne vind die naweek plaas by Bloemhof dam vanaf 15 tot 17 Junie. Daar is dan ook ‘n vergadering beplan vir die Saterdag middag waar die formaat en span inskrywings vir die Feeder SA’s in Oktober bespreek sal word. Ons verwag om daar bevestiging te kry rakende die aantal spanne wat ons sal kan inskryf, op hierdie stadium mik ons na 2 spanne vir die SA’s.

 

2013 MASTERS SAFBAF FEDERATION B-TEAM



COMPOSITION
TEAM MEMBERS
PROVINCE
 
 
 
 
MANAGER
1
Albert van Lingen
Freestate
COACH
2
G.J. van der Merwe
C Gaut
 
 
 
 
ANGLERS
 
 
 
 
 
 
 
 
1
Immelman WJ
Lim
 
2
v Rensburg FRdeV
C Gaut
 
3
v Heerden JJ
N Cape
 
4
v/d Walt MJ
C. Gaut
 
5
Havanga AP
Gaut N
 
6
Schoeman HAC
NW
 
7
Tolmay PJ
N Cape
 
8
v Rensburg JF
CNW
 
9
Smit JG
FREE St.
 
10
Brits GJ
C Gaut
 
 
 
11
Holmes AP
Gaut N
 
 
 
12
Mitton A
CNW
 
 
 
 
RESERWE
13
Renison P.
GAUT
 
 
 
 

Friday, June 7, 2013

PISCES MAANDVERSLAG - JUNIE 2013


Pisces Hengelklub
 
DATUM 1-Jun-13
DAM Flag Boshielo, Schuinsdraai Natuur Reservaat
Weer Oggend was maar koud. Die res van die dag was mooi weer en warm. Daar was ' liget wind wat deur die loop van die middag gewaai het
Toestande Die water was skoon en die oewer was ook skoon en geen rommel was sigbaar langs die oewer nie. Vashaak was meestal a.g.v. strukture in die dam en lyne wat wel gebreek het, het meestal agv. hiervan gebreek. Meeste vis het darem uitgekom.
   
Volskub Karp 72
Spieël Karp 1
Baber 1
Rooineus Moddervis 10
Sjinese Karp 24
   
Totale Weeg Vis 108
Massa 99.955 kg
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) 29
   
Swaarste Volskub Karp 4.155 kg (Nienies Nienaber)
Swaarste Spieël Karp 2.150 kg (Nico Louw)
Swaarste Baber 0.645 kg (Johan Marx)
Swaarste Rooineus Moddervis 0.725 kg (Nico Louw)
Swaarste Sjinese Karp 1.050 kg (Lambert Francis)
   
Wenners  
Seniors Nico Louw (11 vis, 14.295 kg)
Meesters Nienies Nienaber (8 vis, 15.030 kg)
Dames Marla Hammond (5 vis, 6.415kg)
Juniors Geen wenner
Penkoppe Megan Hammond (3 vis, 1.370kg)