| CENTURION
HENGEL KLUB |
|
| Datum |
2 AUGUSTUS 2014 |
| Dam |
STEYNS : VAALDAM |
| Weer |
Oggend
temperatuur : 6 grade C en het tot Maksimum 19 grade gestyg.Matige wind van
6km/h het gewaai tussen 10h00 en 12h00.Geen wolke of mis het voorgekom. |
| Toestande |
Baie
vashaakplek agv ou lyn in die water.Dit het meegebring dat baie vis verloor
is en hengelaars het baie stoppe verloor.Die oewer is baie modderig agv van
die dalende watervlak. |
| |
|
| Geelvis
Kleinbek |
3 |
| Modderbek |
28 |
| Karp |
17 |
| Baber |
0 |
| Graskarp |
5 |
| Totale Weeg
Vis |
53 |
| Massa |
39.300kg |
| Aantal
hengelaars (besoekers ingesluit) |
45 hengelaars in
totaal - slegs 22 het ingeweeg |
| |
|
| Swaarste Karp |
1.140kg |
| Swaarste
Moddervis |
0.800kg |
| Swaarste
Graskarp |
3.160kg |
| Swaarste
Geelvis |
0.360kg |
| |
|
| Wenners |
|
| Seniors |
G Ruthven |
| Meesters |
C Boylan |
| Dames |
C Brits ( Tina) |
| Juniors |
S Doyle |
| Penkoppe |
C Brits |
| |
|
| Potgelde: Swaarste Karp |
R350.00 ; wenner G Ruthven |