Friday, April 20, 2012

CENTURION HENGELKLUB SE MAANDELIKSE KOMPETISIE VERSLAG AAN NOORD GAUTENG HENGEL UNIE
DATUM:
14 April 2012
DAM:
ROODEKOPPIESdam -ou GN gronde
WEER:
UITSTEKEND, LIGTE WIND EN SONSKYN
AANTAL HENGELAARS:
21
TOESTANDE:
Dam baie vol- 105%, sluise van Harties was oopgemaak, baie gras in dam en het gesukkel om vis uit te kry. Toestand van oord aanvaarbaar - net duur.

REKORDS VAN VIS GEVANG

ITEM NO
SPESIE
GETAL
GEWIG

1
Karp Volskub
47
44.640

4
Baber
2
3.550


Totale Vis/Gewig
49
48.190


                                     SWAARSTE SPESIE VIR DIE DAG




ITEM NO
VAN
NAAM
VOORL
SPESIE
GEWIG VAN VIS

1
RUTHVEN
GEORGE
GF
VOLSKUB KARP
4.220

2
RUTHVEN
GEORGE
GF
BABER
2.000


                                                       WENNERS VIR DIE MAAND - APRIL 2011






                                                                       TOP DRIE HENGELAARS VIR DIE SENIORS






ITEM NO
VAN
NAAM
VOORL
AANTAL VIS
GEWIG VAN VIS
KOMPETISIE PUNTE

1
RUTHVEN
GEORGE
GF
12
15.720
277.20

                                                                          TOP DRIE HENGELAARS VIR DIE MEESTERS







ITEM NO
VAN
NAAM
VOORL
AANTAL VIS
GEWIG VAN VIS
KOMPETISIE PUNTE

1
BESTER
HERMAN
HB
7
5.210
122.10

2
WAGENAAR
HANSIE
H
7
4.160
111.60

3
MARX
CHRIS
C
5
5.720
107.20

                                                                        TOP DRIE HENGELAARS VIR DIE DAMES







ITEM NO
VAN
NAAM
VOORL
AANTAL VIS
GEWIG VAN VIS
KOMPETISIE PUNTE

1
BOUWER
SHANN
S
1
3.240
42.40

2
VAN ZYL
CHRISTA
C
1
1.84
28.4

3
N.V.T.
N.V.T.
N.V.T.
N.V.T.
N.V.T.
N.V.T.

                                                                        TOP DRIE HENGELAARS VIR DIE JUNIORS







ITEM NO
VAN
NAAM
VOORL
AANTAL VIS
GEWIG VAN VIS
KOMPETISIE PUNTE

1
DOYLE
SEAN
S
12
5.060
170.60

                                                                                                       TOP DRIE HENGELAARS VIR DIE PENKOPPE/JUNIORS-JUNIORS







ITEM NO
VAN
NAAM
VOORL
AANTAL VIS
GEWIG VAN VIS
KOMPETISIE PUNTE

1
NEL
JOHAN
NJM
1
2.080
30.80

                                                                        TOP TIEN HENGELAARS VIR DIE KOMPETISIE







ITEM NO
VAN
NAAM
VOORL
AANTAL VIS
GEWIG VAN VIS
KOMPETISIE PUNTE

1
RUTHVEN
GEORGE
GF
12
15.720
277.20

2
DOYLE
SEAN
S
12
5.060
170.60

3
BESTER
HERMAN
HB
7
5.210
122.10

4
WAGENAAR
HANSIE
H
7
4.160
111.60

5
MARX
CHRIS
C
5
5.720
107.20

6
DOYLE
CRAIG
C
2
4.540
65.40

7
BOUWER
SHANN
S
1
3.24
42.4

8
NEL
JOHAN
NJM
1
2.080
30.80

9
VAN ZYL
CHRISTA
C
1
1.84
28.4

10
NEL
ATTIE
AJ
1
0.620
16.20

Sunday, April 15, 2012

Wednesday, April 11, 2012

PISCES KLUBKOMPETISIE UITSLAE

Pisces se klubkompetisie uitslae.


DATUM31-Mar-12
DAMSoetvelde
WEERKoelerig, mistig en bewolk in die oggend, met 'n enkele ligte reënbui. Die res van die dag was dit matig en meestal sonnig. Daar was meeste van die tyd wisselende winde uit verskillende rigtings.
ToestandeWater is redelik verkleur na onlangse reën, oewer is egter nie te modderig nie, paaie was effens modderig, maar nie te erg nie. Gras langs die oewer was kort gesny. Geen obstruksies in die water.
  
Volskub Karp127
Spieël Karp5
Baber5
Moggel2
Totale Weeg Vis139
Totale Nie-weeg Vis156
Massa135.870kg
Aantal hengelaars23
  
Swaarste Volskub3.715kg (Nicky Kriel)
Swaarste Spieël3.835kg (Dries Millard)
Swaarste Baber0.385kg (Francois van Zyl)
Swaarste Moggel0.610kg (Nico Francis)
  
Wenners 
SeniorsFrancois van Zyl (22 vis, 14.030kg)
MeestersDries Millard (7 vis, 18.825kg)
DamesChantelle van Zyl (4 vis, 1.165kg)
JuniorsRuben Grundlingh (6 vis, 3.715kg)
PenkoppeLuan Nienaber (0 vis, 0.940kg)

Tuesday, April 10, 2012

PREMIERMYN KLUBKOMPETISIE

Klubkompetisie was gehou te Grootdraai dam.

Totaal van 487 vis gevang met n massa van 351-14KG
Grooste spesies:  Voskub Karp: 3,800Kg      H Havega  Senior
                            Spieel  Karp: 3,200Kg      B Thomas  Senior 
                            Moddervis    : 1,070Kg     G Thomas  Senior
                            Geelvis        : 2,310Kg      H vd Westhuizen Senior
                            Barber         : 10,960Kg    B Thomas  Senior  
                            Klip Barber  : 0,170Kg      J Celliers  Senior

 Wenners:   Senior LAR du Plessis  1374.30  punte     98 Vis   
                   Penkoppe LAR du Plessis 122.40 punte     9 Vis
                   Dames geen inskrywing
                   Juniors geen inskrywing

Ander hengelaars wat goed presteer het   G Thomas      1069.99 punte    40 Vis
                                                                   H Havenga     1067.46 punte    67 Vis

Monday, April 9, 2012

MATCH HENGEL SA KAMPIOENSKAPPE UITSLAE

Baie geluk aan al ons Match hengalaars wat die SA Kampioenskappe bygewoon en deel geneem het.

Uitslae is soos volg :

Juniors
Gauteng 9

Sentraal gauteng 14
Guateng Noord 14
VRystaat 24
Massa 330.000kg

DAMES
Vrystaat 9

Sentraal gauteng 10
GAuteng 22
GAuteng Noord 24
Mpumalanga 25
Massa 501,000kg

MANS B
Vrystaat 19
Sentraal Gauteng 23
Western Province 19
Gauteng Noord 27
Gauteng 28
Massa 597.000kg

MANS A
Gauteng Noord 17
GAUTENG 23
VRYSTAAT24
SENTRAAL GAuteng 25
MPUMALANGA 31
MASSA 1158.000kg

Tuesday, April 3, 2012

GAUTENG NOORD DAMES PROEWE

Hi Almal

Die Dames proewe was 'n groot sukses met baie vis wat gevang is oor die 2 dae.  Wel gedaan aan al ons dames wat die proewe bygewoon het.

Dag 1 31 Maart 2012
427 vis met massa van 223.845kg
Swaarste Sak en meeste vis:  C.M. Labuschagne  46 vis 23.490kg

Dag 2 1 April 2012
802 vis  met massa van 349.055kg
Swaarste sak enmeeste vis B.I. Conradie  54 vis 26.355kg

Oor die 2 dae 1229 vis met massa van 572.900kg