Monday, October 10, 2011

ISCOR OKTOBER KLUBKOMPETISIE UITSLAE

DATUM1 Oktober 11
DAMBronkhorst spruit
WEERKoud vroeg oggend,matig res van dag,maar sterk noorde wind.
ToestandeWater gras sigbaar van oewer,baie gras tot so ver as 60 m in dam.Baie slyk,baie vashaak plekke aan ou lyne en gras.Vis baie diep.Oewer skoon,
Spesie gevang
Karp Vol7
Karp Spieel1
Karp Gras 
Baber 
Moddervis 
Geelvis 
Klipbaber 
Totale Vis8
 Totale Massa19.470 KG
Aantal hengelaars25
Swaarste V/ Karp3.790 kg
Swaarste Baber 
Swaarste Spieel2.935 KG
Swaarste Graskarp 
Swaarste Muddy 
Swaarste Klipbaber 
Wenners 
SeniorsG Moller
DamesL Kriel
JuniorsE Swanepoel
Junior/12 
Voorskools 

Sunday, October 9, 2011

KARP UITSLAE

Hi Almal,

Hier is die Karp uitslae vir die naweek.  Lyk my die manne het nie te sleg gehengel nie.

7.            Eddy Pretorius & Arnold Kriel                     39 vis                     136-30kg
6.            Johan van Zyl & Nico Oosthuizen              114 vis                   414-49kg
5.            Chris Robberts & Jacques Fourie               155 vis                   467-88kg
4.            Jacques Mouton & Nardus Buys                147 vis                   567-13kg
3.            Sarel Boshoff & Martin Stander                 183 vis                   652-43kg
2.            Robert Hurn & Carel Schoeman                 226 vis                   843-92kg
1              Robert Kotze & Marius Rusch                   271 vis                   1088-20kg

Swaarste karp                   7,27kg   Robert en Carel

Friday, October 7, 2011

PRAS OKTOBER KLUBKOMPETISIE

Datum01 Oktober 2011
DamBon Accord - Onderstepoort Oewer
WeerBewolk,koud en winderig.
 Sonskyn +- 13h00.
ToestandeOewer skoon. Plek plek losdrywende
 Hiasinte. Geen vashaak plekke.
Karp Vol6
Karp Spieel 
Karp Gras 
Baber4
Moddervis 
Geelvis 
Klipbaber 
Totale Vis10
Massa22.465
Aantal Hengelaars14
Swaarste Karp4.985
Swaarste Baber1.855
Swaarste Spieel 
Swaarste Graskarp 
Swaarste Muddy 
Swaarste Klip Baber 
Wenners 
SeniorsFrans Jordan
Dames 
JuniorsIvan Wilkenson
Junior/Junior 
Voorskools 

Wednesday, October 5, 2011

GRASKARP OP VLIEG GEVANG


Hierdie graskarp is op 'n vlieg in die Vaalrivier gevang.

Tuesday, October 4, 2011

IMPALA KLUBKOMPETISIE UITSLAE

DATUM
01 Okt. '11
DAM
Steyns Vaaldam
WEER
Bewolk en Winderig, temprature koud in die oggend, matig deur die dag.
Toestande
Oewer is mooi skoon.  Daar is wel bietjie slik & lyn hakplekke.
Karp Vol

Karp Spieel
46
Karp Gras

Baber
1
Moddervis
83
Geelvis
0
Klipbaber
0
Totale Vis
130
Massa
75.014
Aantal hengelaars
9
Swaarste Volskub Karp
2,976 kg
Swaarste Baber
3,596 kg
Swaarste Spieel
1,655 kg
Swaarste Graskarp
2,792 kg
Swaarste Muddy
0,918 kg
Swaarste Klipbaber
Geen


Wenners

Meesters
Jurie van Staden (27 vis, 13,48kg)
Seniors
wessel Bouwer (20 vis,8,116 kg)
Dames
Barbara Conradie (12 vis, 16,390 kg)
Juniors
Wessel Bouwer (10 vis,4,103 kg)
Penkoppe
Geen
Voorskools
Geen


Monday, October 3, 2011

KLUBKOMPETISIE VERSLAE - GNVOHV

Hi Almal,

Hier is Pisces se klubkompetisie verslag vir Oktober 2011.

DATUM1 Oktober 2011
DAMTrichardt, Teksa
WEERWinderig, temprature koud in die oggend, matig deur die dag
ToestandeDam vol, oewer skoon, korterige gras in die water, maar het nie te veel vashaak probleme veroorsaak nie.
Karp Vol138
Karp Spieel8
Karp Gras 
Baber1
Moddervis7
Geelvis 
Klipbaber2
Totale Vis156
Massa59.260
Aantal hengelaars23
Swaarste Karp2.175
Swaarste Baber0.240
Swaarste Spieel0.430
Swaarste Graskarp 
Swaarste Muddy1.240
Swaarste Klipbaber0.140
  
Wenners 
SeniorsKobus du Preez
DamesBelinda Jacobs
JuniorsRuben Grundlingh
Junior/Junior 
Voorskools 


Hier is Koedoe se klubkompetisie verslag vir Oktober 2011

KOEDOE HENGELKLUB
DATUM1 Oktober 2011
DAMKees vd Walt - Vaaldam
WEERWinderig - Koel in die oggend, maar lekker warm deur die res van die dag.
ToestandeOewer is mooi skoon.  Daar is wel hakkels plek tot plek.
Karp Vol130
Karp Spieel26
Karp Gras97
Baber6
Moddervis229
Geelvis0
Klipbaber0
Totale Vis488
Massa361.045kg
Aantal hengelaars42
Swaarste Karp3.340
Swaarste Baber8.380
Swaarste Spieel2.545
Swaarste Graskarp3.91
Swaarste Muddy0.850
Swaarste Klipbaber0.000
  
Wenners 
SeniorsTjaart Coetzee (19 Vis 32.890kg)
DamesRiana Vermaak  (12 Vis  8.860kg)
JuniorsAndries Tiggelman  (51 Vis  20.200kg)
Junior/JuniorChristiaan Coetzee  (11 Vis  9.115kg)
VoorskoolsSarel Boshoff jnr  (6 Vis  4.585kg)