Thursday, August 11, 2011

PISCES KLUBKOMPETISIE TE STEYNS VAALDAM 6 AUGUSTUS 2011

 Pisces Hengelklub       
  
  
  
           
Oewer:Steyns, VaaldamDatum:6-Aug-11 
  
 TWVisMassa 
Dames372.925 
Juniors299.12 
Penkoppe141.69 
Meesters61211.365 
Seniors6 17 6.445  
SUB-TOTAAL184931.545 
Besoekers4 0 0  
TOTAAL224931.545 
  
Pryse 
Hoogste Vangspunt Dame/Junior-Francois van Zyl (Jnr) 
Hoogste Vangspunt Meesters-Nienies Nienaber 
Hoogste Vangspunt Seniors-Regardt Zeelie 
  
Pisces pot – Grootste Graskarp-Nienies Nienaber 
  
SpesieAantalGrootsteGrootste gevang deur 
Volskub Karp205.695kg-Francois van Zyl (Jnr)
Spieël Karp0kg-n/a 
Baber0kg-n/a 
Moddervis190.705kg-Ruben Grundlingh 
Geelvis20.52kg-Dries Coertze 
Kurper0kg-n/a 
Graskarp81.11kg-Nienies Nienaber 
           

IMPALA HENGELKOMPETISIE 26-27 AUGUST 2011

Hengel kompetisie

Vir een en almal
Aangebied deur Impala Hengelklub vir die 10de Jaar

GROOT PRYSE
Swaarste Karp R5,000
2de Swaarste Karp R2,500
3de Swaarste Karp R1,000
Swaarste Baber R1,500
2de Swaarste Baber R1,000

WAAR
Bronkies (Bronkhorstspruit dam)

WANNEER
26 tot 27 Augustus 2011
Hekke open: Vrydag om 6vm I Lyne in: Vrydag 18:00
Inweeg: Saterdag 15:30 I Lyne uit: Saterdag 15:00

Inskrywings fooi : R200 per Hengelaar
R80 per nie - hengelaar

Ingesluit vir Hengelaars
Kampfooi
Driepoot staander trekking
Cooler Box vir vis naaste aan 1,25Kg

Ingesluit vir Nie-Hengelaars
Kampfooi
Driepoot staander trekkiing
Kampfooi vanaf Vrydag tot Saterdag na die kompetisie / prysuitdeling

Die gebruik van kragpunte kan deur die oord addisioneel verhaal word

Daar is baie “lucky draws” vir almal! Onthou: Lucky draws ook vir die nie-hengelaars

Kontak Persone
Jurie van Staden 082 491 7730
Chris van Staden 079 588 1069
Hentus Espach 083 407 1262
Deon Conradie 082 448 8380
Wessel Bouwer 072 299 3593

KOEDOE KLUBKOMPETISE 6 AUGUSTUS TRICHARDSFONTEIN

Koedoe se uitslae tydens die klubkompetsie te Trichardsfontein

Hier is die statistieke vir die dag :
VOLSKUP : 107
SPIEEL : 7
MODDERVIS : 50
KLEINBEK GEELVIS : 1
TOTAAL : 165 VIS
MASSA : 81.935KG

Hier is die uitslae vir die dag :
SENIORS
1) BAREND BOOYSE  14 VIS 6.460KG
2) DONALD MACDONALD  10 VIS 4.660KG
3) SPYKER COETZEE  9 VIS  5.245KG
4) RIAAN NABAL  9 VIS  4.860KG
5) SIAS J V RENSBURG  6 VIS 5.125KG
6) JOHAN STEYN  7 VIS  3.290KG
7) MARKUS SWART  6 VIS  3.690KG
8) ANDRE CONNELY  7 VIS  2.540KG
9) PIETER MEINTJES  6 VIS  3.290KG
10)TJAART COETZEE  6 VIS  3.260KG
11)GERT SWART  7 VIS  2.170KG
12)NEIL VD WESTHUIZEN  6 VIS  2.840KG
13) PIETER TERBLANCHE  4 VIS  4.740KG
14)DERRICK BEZUIDENHOUT  6 VIS 0.990KG
15)PIET ROODT  5 VIS  1.660KG
16)LOURENS POTGIETER  5 VIS 1.600KG
17)RIAAN CLOETE  4 VIS  1.650KG
18)SAREL BOSHOFF  4 VIS  1.285KG
19)HENNIE COETZEE  3 VIS  1.455KG
20)EUGENE WERNICK  3 VIS  1.435KG
21)KOOS DE BEER  3 VIS  1.325KG
22)CHARL MATTHEE  3 VIS  1.285KG
23)DUANE HATTINGH 2 VIS  1.380KG
24)FRANCOIS STEYN  2 VIS  1.275KG
25)PEET SWART  2 VIS  0.840KG

DAMES
1) WILMA MCDONALD  5 VIS  1.800KG
2)SUSAN MATTHEE  3 VIS  1.460KG
3)CHRISTA SWART  1 VIS  0.655KG

JUNIORS
1) NEIL BEZUIDENHOUT  5 VIS  3.050KG
2)KAYLE SWART  1 VIS  0.850KG
3)RUAN NABAL  1 VIS  0.545KG

JUNIOR/JUNIOR
1) CHARLDON MATTHEE  4 VIS  1.230KG
2) SHAUN LAMBRECHTS  2 VIS  2.205KG
3) ELRICH LAMBRECHTS  1 VIS  0.525KG
4) ADRIAAN CLOETE  1 VIS  0.160KG

VOORSKOOL
1) ROALD MATTHEE  2 VIS  0.650KG
2) CHRISTIAAN COETZEE 1 VIS  0.615KG

Roald Matthee - Wenner Voorskool

Charldon Matthee - Wenner Junior/Junior

Neil Bezuidenhout - Wenner Juniors

Susan Matthee - 1ste Klubkompetise.  Eindig 2de vir die dag.
Wel Gedaan Susan!!!

Wilma McDonald - Wenner Dames

Barend Booyse - Wenner Seniors

Barend Booyse


Monday, July 25, 2011

9 Augustus - Ope Kompetisie

Waar : Biermans Vaaldam
Ten bate van NG Kerk, Kinross.
Span van 2 hengelaars per pen (beperkte aantal penne).
Pen word op die dag van kompetisie getrek.  Geen bote of kano's.

1ste Prys : Swaarste sak per pen : Wenner het keuse van 2 pryse - Jagkans na Namibie vir 2 mense ter waarde van R30,000.00 of Hentiesbaai hengeluitstappie vir 2 mense ter waarde van R30,000.00

Nog kontantpryse ter waarde van R14,000.00

Kaartjies wat voor 30 Julie gekoop word kom in aanmerking vir die trekking van R1000.00.

Koste : R250.00 per hengelaar, hekgelde uitgesluit. 

Voorafbetalings aan NG Kerk, Kinross, (FNB Bank Kinross)
Branch Code : 271044
Rekeningnommer : 52654973422

Bring inbetalingsbewys saam. 

Navrae : Nico - 072-425 7826 of Petro by kerkkantoor (017) 6871247

Dit is vir 'n goeie doel kom ons ondersteun dit.

SAVOF TERUGVOER

Hi Almal,

Graag wil ek weereens van die geleentheid gebruik maak aan almal in GN dankie te se vir ‘n goeie jaar.  Tydens die AJV is GN baie gebruik as voorbeeld en kan ons almal baie trots wees op ons provinsie.

Die AJV vir SAVOF het die naweek van 22-23 Julie by Maselspoort – Bloemfontein plaasgevind.

Die Vrydag was daar ‘n werkswinkel wat die volgende punte bespreek en voorgele is deur die Sekreteriaat Fred Visagie.
1)      Discussion of National Sport Recreation Act
a.       SASCOC involvement in the execution of the Act
b.      SRSA involvement in the execution of the Act
c.       National Federation involvement in the Execution of the Act
2)      Other legislation and regulations of importance to NSF
a.       White paper on Sport and Recreation 2010 – Draft 1
b.      National Sports Plan
c.       Recognition of sport and recreation bodies regulations 2010
d.      Sport and Recreation SA strategic Plan 2011- 2015
e.      Safety at sports and recreational events act, 2010
f.        Bidding and Hosting legislation
g.       Prioritization of National Federation in terms of the White Paper Policy
h.      Transformation Charter for SA Sport
i.         Code of Conduct (Sport Movement)
j.        National Sport and Recreation Plan (Version 7)
3)      Responsibilities of National Federations in terms of the act
4)      Affiliation with Provincial Sport Council
5)      SRSA and LOTTO Grants received allocated to SAFBAF

Terugvoer van die AJV gehou 26 Junie 2010:
1)      Punt 9.2 – Net bevestig of GN wel ‘n bydrae gemaak het tov die Dames Wereldbeker Kampioenskappe.  Angie sal jy dit asb. bevestig.
2)      Punt 9.6 – Nationale Kleure Register.  GN se register is in plek.  Soos per terugvoer vanaf Knop tydens GN AJV.  Net bevestig dat Eric Kitchebrand dit wel ontvang het.  Volgens hom het net 3 provinsies dit ingestuur.
3)      Punt 14.9 – Penalty system for non-compliance by Provinces.  Model moet nog gefinaliseer word.  Sal eers gedoen word as die SAVOF grondwet in plek is in Augustus.  Sal tydens die halfjaar vergadering hersien word.
4)      Punt 16.5 – Affiliation to Provincial Sport Council.  Terugvoer gegee rakende die huidige stiuasie in Gauteng.

Terugvoer van die halfjaar vergadering 13 November 2010
1)      Punt 11.6 – Geen terugvoer tov die webblad vir SAVOF.  GN stel voor om dit te ondersoek en met ‘n voorlegging te kom.
2)      Die volgende sportnominasie is gemaak  : SA Sport Nominations
a.       Die Karpfaset span is voorgele aan die Minister van Sport vir die toekenning vir die sportspan van die jaar.  Nie geslaag nie.
b.      GP Nel en Loggies van Loggenberg  voorgele as sportmanne van die jaar.  Nie geslaag nie.
c.       Afrigter van die jaar.  Johan van Heerden is voorgele.  Aanvaar.  Johan v Heerden is 1 van 3 nominasie as SA Afrigter van die jaar nominasies.
d.      Administrateur van die jaar.  Fred Visagie is voorgele as administrateur van die jaar.  Is ook 1 van 3 nominasies.
3)      Thys Greyvenstein van Mpumulanga is geskors vir een volle jaar.  Is as gevolg van die feit dat hy tydens die Klipdrift SA Kampioenskappe 11H00 op die laaste dag sy goed gevat het en gery het.

Terugvoer rakende punt tydens die AJV 23 Julie 2011
1)      Reiskoste is verhoog vanaf R1.25 tot R1.75
2)      Provinsiale Registrasie koste is verhoog vanaf R500 pj tot R1000 pj
3)      Spanregistrasiefooie is verhoog vanaf R300 tot R400 pj
4)      Ledegelde is verhoog vanaf R50 tot R70 pj
5)      Sosialelede gelde is verhoog vanaf R5 tot R10 pj

President ; Des v Jaarsveld se verslag het die volgende aangespreek:
1)      Karpfaset sukses – 3de jaar Wereldkampioene
2)      Dames Match Wereldkampioenskappe – 5de
3)      Feeder Angling in SA.   Wereldkampioenskappe in Italie
4)      CIPS se betrokkenheid
5)      Ongelukkigheid tydens SA Kampioenskappe te Klipdriftdam.  Des v Jaarsveld het aan al die provinsies onveskoning gevra vir die SA Kampioenskappe.

Besprekingspunte
1)      Punt 13.1 - Oewerhengel Reels verander soos voorgele deur GN. 
2)      Punt 13.2 - Junior B Spanne sal vir die SA in 2011 nog uit 12 lede bestaan.
3)      Punt 13.3 – Almal wat aan ‘n SA Kampioenskap deelgeneem het mag aan die Feeder Angling proewe deelneem
4)      Punt 13.4 – Gauteng-Noord is die CIURRIEBEKER Kampioene.  Ons is ook 3de by die Federasie Beker.
5)      Punt 13.5 – Roles en Responsibilities is weer uitgestuur.
6)      Punt 13.6 – GN het hulle ongelukkigheid uitgespreek rakende die swak DVD materiaal wat ontvang is na die Junior SA’s, nadat ons aanvanklik nie deel van die projek wou wees nie.  Ons het kategories aan die komitee bekendgemaak dat ons nie deel van die DVD projek vir Junior SA 2011 wil wees nie.  Al die ander provinsies het dieselfde gevoel, nadat ons gekrtiseeer was tydens die halfjaar vergadering. 
7)      Punt 13.7 – Noord-Kaap naam verandering goedgekeur
8)      Punt 13.8 – Die brief wat GN voorgle het aan SAVOF is voorgele.  Daar sal ‘n beleid rakende veiligheid by oewers deur SAVOF voorgele word tydens die halfjaar vergadering in November.
9)      Punt 13.9 – Kalender vir 2012 sal deurgegee word na die provinsiesi toe.
10)   Punt 13.10 – Grondwet word herskryf in Engels agv ons oorsese verhoudings.

Verkiesing van SAVOF Lede :

1)      President – Des v Jaarsveld
2)      Tesourier – Johan Donald
3)      Interne Koordineerder – Trevor Spencer
4)      Klere Beampte – Geen verkiesing.  Eric Kichenbrand nie beskikbaar nie.  Glen Kichenbrand sal gekopteer word vir die posisie
5)      Bemarkingsbestuurder – Geen.  Oorweeg dat elke faset sy eie bemarkingsbestuurder aanstel.
6)      Bewarings Beampte – Geen verkiesing
7)      Rekords Beampte – Marlene Coetzee
8)      Ontwikkelings Beampte – Danie de Jager

Wednesday, July 6, 2011

BEAMPTE KOMITEE

Baie geluk aan GN se nuut verkose beampte komitee.  Sterkte vir die jaar vorentoe!!

Voorsitter:                                 Hennie Gildenhuis
Sekretaresse:                            Carolina Gildenhuis
Vise Sekretaresse:                    Marlene Coetzee
Tesourier:                                  Rudie Strydom
Toerustings Beampte:                Chris Marx
Addisionel Lede                         Hennie Coetzee
                                                Ansie Marx
                                                Louis Pieterse
                                                Fires svan Vuuren