Tuesday, December 23, 2014

GESEEENDE KERSFEES EN VOORSPOEDIGE NUWEJAAR

Wat ook al ons omstandighede, positief of negatief, die boodskap van Kersfees is dat God met Sy kinders is.  Hierdie God het Christus na ons gestuur. Hy is die Redder van die wêreld. Ons mag wet, dit maak nie saak hoe sleg dinge raak nie, God is met ons. Die geloof wat God ons skenk beteken jy kan God vertrou, dit gee jou ʼn egte hoop vir die toekoms. Die liefde van God wat in Christus op Kersdag hande en voete kom kry het, gee weer betekenis aan ons lewens. Kom, laat daar ‘’n nuwe lied”, ‘n positiewe lied oor ons mooi land weerklink hierdie Kersfeestyd.
Geseënde Kersfees en Nuwe Jaar.

Wednesday, December 17, 2014

JUNIOR SA FINALE UITSLAE

Penkoppe se uitslae na die 3de dag.
1. GN 381
2. SG 285
3. VRY 257
4. NW 255
5. GAU 253
6. SNW 234
7. NOM 219
8. OP 202...
9. KZN 191
10. WP 160
11. MPU 141
12. NK 123
VIS 1795 KILOS 2861.325 KG

Wel gedaan aan Gauteng-Noord se Penkoppe met 'n great oorwinning!!

Junior President A se uitslae
Totale vis 3084
Massa 2663.201

Nom 286 680 vis
SNW 278 590 vis
WP 230 503vis
Limp 221 449 vis
NK 214 500 vis
OP 175 362 vis


Uitslae van die Premier B  OVS 333
SNW 286
MP 284
Gaut 273
G/Noord 269
NOM 224
KZN 218

Vis 1965
Massa 1676.533 kg


Uitslae van die Premier A spanne:
Gaut 347
G/Noord 299
MP 290
OVS 281
KZN 244
S/Gaut 217...
N/Wes 210

Vis 2606
Massa 2394.478 kg

Well done aan al ons Junior hengelaars.  Baie geluk aan almal wat uitgenooi is.

Tuesday, December 16, 2014

JUNIOR SA'S DAG 2 UITSLAE

Junior premier B na die tweede dag
1. Vrystaat - 230,
2. SNW - 193,
3. Gauteng Noord 184,
4. GAUTENG - 176,
5. Mpumalanga - 168 -
6. Nom - 161,
7. Kzn - 145;
vis - 1386, massa 1160,389kg


Junior President A na die tweede dag Totale vis 2039
Massa 1661.37

1. Nom 192 452vis
2. SNW 187 383 vis
3. NK 158 346vis
4. Limp 148 304vis
5. WP 145 333 vis
6. OP 106 221 vis


Premier A uitslae na die tweede dag.
1. Gauteng 242
2. Mpumalanga 203
3. G/Noord 201
4. OVS 166
5. KZN 156
6. S/Gaut 150
7. N/Wes 141

1715 vis
1601.701 kg


Penkoppe se uitslae na twee dae se hengel.
1. GN 251
2. SG 203
3. GAU 185
4. VS 166
5. NOM 159
6. SNW 151
7. NW 143
8. OP 141...
9. KZN 125
10. NK 94
11. WP 93
12. MPU 90
1259 VIS 2078.410 kg

Monday, December 15, 2014

JUNIOR SA UITSLAE

President Afdeling se uitslae:
1. Noordoos Mpumalanga 89 punte 183 vis
2. Sentraal Noord Wes 89 punte 173 vis
3. Noord Kaap 85 punte 171 vis
4. Westelike Provinsie 74 punte 156 vis
5. Limpopo 73 punte 151 vis
6. Oostelike Provinsie 58 punte 120 vis

954 vis met 'n massa van 762.195kg.


Premier B spanne se uitslae:
1. Vrystaat 115
2. Sentraal Noordwes 97
3. Gauteng Noord 96
4. Gauteng 83
5. Mpumalanga 82
6. Noordoos Mpumalanga 81
7. Kwazulu Natal 75


Premier A spanne se uitslae:
1. Gauteng 116
2. Mpumalanga 104
3. Gauteng Noord 100
4. Kwazulu Natal 89
5. Sentraal Gauteng 79
6. Vrystaat 74
7. Noordwes 67

793 Vis met 'n massa van 763.271kg


Penkoppe
1. Gauteng Noord 129
2. Gauteng 99
3. Sentraal Gauteng 94
4. Noordoos Mpumalanga 87
5. Sentraal Noord Wes 85
6. Noord Wes 71
7. Vrystaat 69
8. Oostelike Provinsie 66...
9. Westelike Provinsie 58
10. Kwazulu Natal 52
11. Noord Kaap 51
12. Mpumalanga 40

658 vis is gevang met 'n massa van 1137.790kg.