| CENTURION HENGEL KLUB |
|
|
| Datum | 06 September 2014 | |
| Dam | LAST FARM : VAALDAM | |
| Weer | Oggend temperatuur : 1 grade C en het tot Maksimum 21 grade gestyg.Matige wind van 4-6km/h het gewaai tussen 10h00 en 13h00.Geen wolke of mis het voorgekom. | |
| Toestande | Baie vashaakplek agv ou lyn in die water, maar meer aan die verste end ( pen 20 -29).Dit het meegebring dat baie vis verloor is en baie stoppe is verloor.Die oewer is baie modderig vanwee dalende watevlak .Huidige watervlak is 85.5% teenoor verlede jaar 68.9%. | |
| Geelvis Kleinbek | 76 | |
| Modderbek | 24 | |
| Karp | 91 | |
| Baber | 1 | |
| Graskarp | 28 | |
| Totale Weeg Vis | 220 | |
| Massa | 145.040kg | |
| Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) | 41 hengelaars het deelgeneem - 37 het ingeweeg | |
| Swaarste Karp | 2.980kg | |
| Swaarste Moddervis | 0.860kg | |
| Swaarste Graskarp | 3.780kg | |
| Swaarste Geelvis | 0.740kg | |
| Wenners | ||
| Seniors | G Ruthven : 21 vis, 12.820kg, 338.20punte. | |
| Meesters | A Holmes : 14 vis,13.180kg, 271.80 punte. | |
| Dames | Y Van de Walt : 4 vis,1.500kg,55.00 punte | |
| Juniors | S Doyle : 9 vis, 5.220kg, 142.20 punte | |
| Penkoppe | L Van der Merwe : 6 vis,3.70kg,97.00 punte | |
| Potgelde: Swaarste Graskarp | R1000.00 ; wenner H Bester |
Monday, September 8, 2014
CENTURION HENGELVERSLAG - SEPTEMBER 2014
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment