Tuesday, May 13, 2014

PISCES HENGELVERSLAG - MEI 2014

Pisces Hengelklub
 
Datum 3-May-14
Dam Trichardtsfontein (Teksa)
Weer Dit was 'n heerlike warm sonskyn dag met byna geen wind reg deur die dag. Die weer was seker te goed vir woorder en dit nogal by die dam waar ons gewoonlik 3 of 4 seisoene in 1 dag ondervind!!
Toestande Die oewer was mooi skoon. Die dam het seker so 15 na 20 meter teruggesak vanaf  die normale oewerlyn as die dam vol is.  Daar was tog vashaak plekke in die water. Daar was ook lyn besoedeling wat paar visse laat wegkom het. 
   
Volskub Karp 46
Spieël Karp 2
Baber 0
Moddervis 1
Geelvis 0
Klip Baber 6 x Klip babers (onder 150 gram)
Totale Weeg Vis 49
Massa 34,865 kg
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) 28
   
Swaarste Volskub Karp 2.150 kg (Nico Francis)
Swaarste Spieël Karp 1.520 kg (Hannes van den Berg)
Swaarste Moddervis 0.155 kg (Terrence Cremen)
Swaarste Klip Baber 0.140 kg (Smartryk Terry)
   
Wenners  
Seniors Dave Jordaan (7 vis, 4.790 kg)
Meesters Dries Coertze (12 vis, 3.510 kg)
Dames Madeleine Stofberg (2 vis, 0.450 kg)
Juniors Armand Jordaan (4 vis, 1.630 kg)
Penkoppe Luan Nienaber( 0 vis, 0.080 kg)
   
Potgelde: Swaarste Moddervis Terrence Cremen (0.155 kg)


No comments:

Post a Comment