Monday, April 14, 2014

PISCES OEWERVERSLAG - APRIL 2014


Pisces Hengelklub
 
Datum 5-Apr-14
Dam Boschkop Vaaldam
Weer Dit was 'n heerlike sonskyn dag met geringe wind reg deur die dag. 
Toestande Die watervlak van die dam was meer as 100%. Die oewer was mooi skoon en meeste hengelaars het mooi kort gras op die oewer gehad.  Daar was van plek to plek tog vashaak plekke in die water. Dit was meestal lyn besoedeling wat so naby as 40m - 60m van die oewer was en baie vis het as gevolg hiervan vasgehaak en nie uitgekom nie. 
   
Volskub Karp 27
Spieël Karp 1
Baber 5
Moddervis 3
Geelvis 5
Graskarp 3
Totale Weeg Vis 44
Massa 33.890 kg
Aantal hengelaars (besoekers ingesluit) 44
   
Swaarste Volskub Karp 2.145 kg (Lambert Francis)
Swaarste Spieël Karp 0.570 kg (Chantel van Zyl)
Swaarste Baber 5.050 kg (Marius Grabie)
Swaarste Moddervis 0.420 kg (Grobbies Grobler)
Swaarste Geelvis 0.685 kg (Nico Francis)
Swaarste Graskarp 0.270 kg (Grobbies Grobler)
   
Wenners  
Seniors Nico Louw (15 vis, 8.460 kg)
Meesters Lambert Francis (3 vis, 4.830 kg)
Dames Madeleine Stofberg (2 vis, 0.880 kg)
Juniors Geen
Penkoppe K Smith (Besoeker) (1 vis, 0.895 kg)
   
Potgelde: Swaarste Graskarp 0.270 kg (Grobbies Grobler)


No comments:

Post a Comment